Page 1 of 1

Skietbaan naby Centurion.

Posted: Tue Jan 10, 2017 7:55 pm
by jacojrdn
Dagse

Net n vragie, my broer het my pa se 3006 oor geneem en wil graag bietjie gaan skiet. Hy bly in Centurion. Is daar enige bekostigbare skietbane waar n man tot so 300m kan skiet?

Lekker dag.

Re: Skietbaan naby Centurion.

Posted: Tue Jan 10, 2017 8:02 pm
by Giepie
Swartkopskietbaan oorkant die renbaan. http://www.swatshooting.co.za/

Re: Skietbaan naby Centurion.

Posted: Tue Jan 10, 2017 9:03 pm
by jacojrdn
Dankie Giepie. Is dit die enigste skietbaan waar n man n geweer kan toets?

Re: Skietbaan naby Centurion.

Posted: Tue Jan 10, 2017 9:52 pm
by HenkM
SWAT is seker die naaste aan Centurion en het 300m baan. Blue Gum Valley is dalk n bietji ver maar het ook n lang baan.

Re: Skietbaan naby Centurion.

Posted: Tue Jan 10, 2017 10:12 pm
by Gernie
SWAT is maar swak op sy beste en baie duur R130 vir wat jy kry. Ek ry eerder Blue Gum toe.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

Re: Skietbaan naby Centurion.

Posted: Wed Jan 11, 2017 7:03 am
by Deon R
Irene skiet baan, wel net tot 100m vir R100
https://www.google.co.za/maps/place/Ire ... !1e1?hl=en

Re: Skietbaan naby Centurion.

Posted: Wed Jan 11, 2017 7:25 am
by Giepie
Krokodilspruit is seker ook 'n opsie.

Ek het nie regtig 'n probleem met SWAT nie, hang maar net af wanneer jy gaan, Saterdae is dit nogal vol.

Re: Skietbaan naby Centurion.

Posted: Wed Jan 11, 2017 10:37 pm
by jacojrdn
Dankie almal. Sal dit so deur gee.

Re: Skietbaan naby Centurion.

Posted: Thu Jan 12, 2017 4:58 pm
by velti.botha
Waar is Blue Gum?

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Re: Skietbaan naby Centurion.

Posted: Thu Jan 12, 2017 5:18 pm
by Hugo
Ry op n sondag so by 1-2uur swat toe dan is dit lekker stil.