Nuwe Lid
Posted: Fri Jan 06, 2017 8:47 am
Dag se manne!
Wil maar net myself voorstel. Ek is Jacques van Upington. Ek is n beginner in die herlaai proses (doen dit darem al meer as n jaar) maar sal nie se ek is n "expert" nie haha.
My 2x roere is:
6mm Musgrave (P14 Aksie) en 'n Howa 1500 in .300 Win Mag.
Hoop om baie te leer hier!
Dankie
Jacques