Page 1 of 1

Prodject Howa 243win

Posted: Wed Jan 04, 2017 10:11 pm
by Abbott.45
Naand almal,

Gedog ek deel so bietjie met julle en hoor graag julle voorstelle.

So ver is die volgende al gedoen:
- Aluminum pillar bedding
- Kroon gesny
- Standard sneller aangepas om geen "flop" te he nie
- Slot locking lugs gelap
- Eurovarminter kolf
- Lynx LX3 5-30x56 Teleskoop
- Silent hunter knal demper

Ek beplan om papier te skiet (lang afstand) as ook om dit my "go to" geweer te maak vir springbok jag. Tans beplan ek om 86gr Hornady V-Max te laai vir fire forming met Lapua dope as ook die loop in te breuk.

Ook sal ek graag in die toekoms wil opgradeer na n kompetiesie bullet seater die, as ook 34mm warne ringe op n picatinni 20moa rail.

Sal graag wil hoor van manne met soortgelyke swaar loop 24" howa 243's waste koel kueses werk vir julle anders as die 87gr V-Max.

Groete
20161210_092930.jpg
IMG-20161115-WA0003.jpg
IMG-20161126-WA0004.jpg

Re: Prodject Howa 243win

Posted: Wed Jan 04, 2017 10:43 pm
by Gian_dP
Lyk goed!
Ek skiet 87gr Berger VLD Hunting uit myne. Kon op n stadium nie vmax kry nie, nog nooit teruggegaan nie.

Re: Prodject Howa 243win

Posted: Wed Jan 04, 2017 11:02 pm
by LUAN
Hoekom moet die kroon gesny word?

Re: Prodject Howa 243win

Posted: Wed Jan 04, 2017 11:29 pm
by joe rocket
Dan weet jy in jou agterkop alles is reg. 11 grade kroon loop mooi al lyk dit net mooi. Ek sal die roer Ackley.

Re: Prodject Howa 243win

Posted: Thu Jan 05, 2017 7:33 am
by BeesBreet
joe rocket wrote:Dan weet jy in jou agterkop alles is reg. 11 grade kroon loop mooi al lyk dit net mooi. Ek sal die roer Ackley.
+1 vir Ackley!

Re: Prodject Howa 243win

Posted: Fri Jan 06, 2017 8:51 pm
by Abbott.45
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170106/661febe8ea15fedde0cb4bb99f207c39.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170106/919ca695c3d34f6bb74f15d0a88d8b5c.jpg

Bipod added today, courtesy of Diesel Dog....


Sent from my SM-J111F using Tapatalk

Re: Prodject Howa 243win

Posted: Sat Jan 07, 2017 6:40 am
by Armand Steenkamp
Abbott.45, jy gaan baie tevrede wees met dai geweer. Ek het ook n 243 varminter. Ek skiet 75gr vmaxse met 43.5gr S365 baie mooi!

Groentis

Re: Prodject Howa 243win

Posted: Sat Jan 07, 2017 8:45 am
by Johan Nel
Abbott.45 wrote: //uploads.tapatalk-cdn.com/20170106/661febe8ea15fedde0cb4bb99f207c39.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170106/919ca695c3d34f6bb74f15d0a88d8b5c.jpg
Bipod added today, courtesy of Diesel Dog....


Sent from my SM-J111F using Tapatalk

Re: Prodject Howa 243win

Posted: Sun Jan 08, 2017 5:51 pm
by Abbott.45
BeesBreet wrote:
joe rocket wrote:Dan weet jy in jou agterkop alles is reg. 11 grade kroon loop mooi al lyk dit net mooi. Ek sal die roer Ackley.
+1 vir Ackley!
Wat sal die voordeel hiervan wees?

Re: Prodject Howa 243win

Posted: Sun Jan 08, 2017 6:25 pm
by Andre308
Abbott.45 wrote:
BeesBreet wrote:
joe rocket wrote:Dan weet jy in jou agterkop alles is reg. 11 grade kroon loop mooi al lyk dit net mooi. Ek sal die roer Ackley.
+1 vir Ackley!
Wat sal die voordeel hiervan wees?
Met n 243win gaan jy later soos New York polisie man doughnuts eet!

Die Ackley sort jou doughnuts uit, en jy kan so paar voete bysit in die spoed afdeling.

Prodject Howa 243win

Posted: Sun Jan 08, 2017 6:26 pm
by BeesBreet
Man daar is ouens hier wat jou beter sal kan vertel as ek.

Doppe hou langer.
Meer dop kapsiteit. (Spoed)
Minder of geen doughnuts?
Loop lewe is langer ( hoor ek, hoe waar dit is weet Ek nie.)

Re: Prodject Howa 243win

Posted: Sun Jan 08, 2017 6:39 pm
by PWV
joe rocket wrote:Dan weet jy in jou agterkop alles is reg. 11 grade kroon loop mooi al lyk dit net mooi. Ek sal die roer Ackley.
Hoekom 11°?

Re: Prodject Howa 243win

Posted: Sun Jan 08, 2017 7:09 pm
by joe rocket
.

Re: Prodject Howa 243win

Posted: Sun Jan 08, 2017 7:17 pm
by Diesel Dog
joe rocket wrote:.
Ek het gedink die cross slide op die draaibank kan net tot 11 grade stel. :laugh:

DD

Re: Prodject Howa 243win

Posted: Sun Jan 08, 2017 7:18 pm
by PWV
Lees laaste sin:
"this is all theory like lots of other things in ballistics..." :confused:

Re: Prodject Howa 243win

Posted: Sun Jan 08, 2017 8:07 pm
by joe rocket
Die belangrikste is dat die kroon konsentries met die loop gesny word.

Re: Prodject Howa 243win

Posted: Sun Jan 08, 2017 8:49 pm
by LUAN

Re: Prodject Howa 243win

Posted: Tue Mar 21, 2017 8:27 pm
by Abbott.45
Na 8 maande se wag in die kluis vir my om my storie agter mekaar te kry kon ek darem n paar gaaitjies pons vandag met die 6mm gaaitjie drukker.

Van loop in skiet to somer reguit op n 500m ver gong, is daar geen klagtes en die geweer / glas kombinasie voorspel n blink toekoms.

Groete
Richard

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201703 ... 55f508.jpg[/IMG]

Sent from my SM-J111F using Tapatalk