Page 1 of 1
Nuwe lid Charl Kemp
Posted: Wed Aug 03, 2011 11:12 am
by Truvelloman
More almal
Lekker om by julle aan te sluit, baie gehoor van julle forum, net goeie goed.
Eks n baie entoesiastiese jagter van Gordonsbaai, maar was gebore in krugersdorp, en het groot geword in Namibia in die noorde.
Julle sal nog agterkom ek jag maar meestal net in Nam, ons het n konsessie daar.
Ek sien uit om betrokke te raak hier en met julle manne te gesels en fotos en stories ens uit te ruil.
Lekker dag vir almal
Charl
Re: Nuwe lid Charl Kemp
Posted: Wed Aug 03, 2011 11:16 am
by Hugo
Welkom Charl!!
Manne die is die man wat daai nuwe nommer 1 Eland bul gejag het wat ons nou die dag oor bespiegel het.
Groete,
Re: Nuwe lid Charl Kemp
Posted: Wed Aug 03, 2011 11:19 am
by James Wilson
welkom charl
Re: Nuwe lid Charl Kemp
Posted: Wed Aug 03, 2011 11:49 am
by WillemS
Welkom! Geniet dit
Willem
Re: Nuwe lid Charl Kemp
Posted: Wed Aug 03, 2011 12:04 pm
by BLOK
Baie welkom en geniet hom as jy hou van jag en gewere is jy nou by die regte plek.
Blok
Re: Nuwe lid Charl Kemp
Posted: Wed Aug 03, 2011 12:54 pm
by herley
Baie welkom, geniet dit hier

Re: Nuwe lid Charl Kemp
Posted: Wed Aug 03, 2011 2:17 pm
by DawieKotze
Geniet en welkom!
Re: Nuwe lid Charl Kemp
Posted: Wed Aug 03, 2011 2:23 pm
by JPS
Welkom Charl,
Genie dit hier by ons, sien jy het sommer 'n paar groot bulle (Koedoe en Eland) platgetrek daar op grootfontein.
Groete
JP
Re: Nuwe lid Charl Kemp
Posted: Wed Aug 03, 2011 2:55 pm
by Hugov
Baie welkom!
Cheers H
Re: Nuwe lid Charl Kemp
Posted: Wed Aug 03, 2011 3:10 pm
by PITSMIT
welkom charl
geniet hom hier hoor ek dink jy is deel van ons bb manne ook
maak mooi
Re: Nuwe lid Charl Kemp
Posted: Thu Aug 04, 2011 8:46 pm
by Pvdw
Welkom Charl. Glo jy gaan dit geniet hier en vra gerus, die manne gee sommer baie raad as jy iets wil weet.
Peet
Re: Nuwe lid Charl Kemp
Posted: Fri Aug 05, 2011 3:03 pm
by Lourens
Welkom Charl,
Jy is op die regte plek, is seker jy gaan dit baie geniet hier. Baie geluk met daai Nr 1 Eland van jou.
Groete,
Lourens