243 Punte

Post Reply
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

243 Punte

Post by Petrie303 »

Dagse,

Ek wil my een friend begin help om ok te begin herlaai.
Hy besit 'n 243 sako delux, 24 duim loop, nie seker wat sy twist van sy loop is nie.....

Ek wil vandag vir hom punte gan koop by Safari and Outdoor met die Nosler special wat an is.
Die punte gan hy net gebruik vir vlakte jag (grootste blesbok,springbok) en so nou dan bietjie in die bos (vlakvark tussen die mielies, en jakalse). Hy besit ok 'n 308 vir groter bokke.

Ek sien hulle het Nosler balistic tips - hunting 95gr(50)  teen R150,
Nosler partition 85gr (50) teen R290
en wat nie deel van die special nie: Horneday interbond 85gr (100) teen R550

So, wat koop mens???

Groete,
Petrie
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: 243 Punte

Post by Monrique (SJ) »

Dagse Petrie

My beskeie mening is die volgende:  Die Hornady Interbons behoort mooi te werk as jy dalk n bladskoot moet vat. Anders sal ek gaan vir die Nosler balistic tips vir kop skote!


Groetnis
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: 243 Punte

Post by Jagtersdok »

Die Balistic tip Hunting is beter as die partitions in terme van opbreek met bladskote in terme van vleis skade, Die Interbonds is so Raps bo die Balistic tip hunting omdat dit 'n Chemically bonded koeel is die selfde As die Nosler Accubond.

Jy sal elke keer die bokke huistoe bring Met die 95gr Balistic tip Hunting, met klein bietjie meer vleis skade as die Interbonds
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Post Reply