Aansluiting Prieska omgewing

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Boerklong

Aansluiting Prieska omgewing

Post by Boerklong »

Beste forum lede

Beste forum lede, my naam is Petrus Vermeulen en ons familie boer al geslagte lank op die familieplaas in die Prieska/Vosburg omgewing. Baie dankie dat ek ook deel van die forum kan wees, ek sien uit darna om te lees wat almal skryf.
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Aansluiting Prieska omgewing

Post by Hugov »

Baie welkom, Ek is seker jy gaan dit geniet
Cheers H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Aansluiting Prieska omgewing

Post by BLOK »

Welkom en geniet hom

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Re: Aansluiting Prieska omgewing

Post by Chris101 »

Geluk ou Boerklong

Sukkel ook maar om julle hier te kry.

101
Knou die gediertes AF.
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Aansluiting Prieska omgewing

Post by Jassie »

Boerklong

Welkom hier en geniet jouself

Jassie
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Aansluiting Prieska omgewing

Post by DawieKotze »

Welkom en geniet!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Aansluiting Prieska omgewing

Post by theedge »

Baie welkom maat en ja geniet dit saam met ons
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Aansluiting Prieska omgewing

Post by theedge »

Baie welkom maat en ja geniet dit saam met ons
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Aansluiting Prieska omgewing

Post by PITSMIT »

welkom boerklong

kuier lekker hier en hou die lood in die lug
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Aansluiting Prieska omgewing

Post by BLOUVALKIE »

hallo oom boer klong

hoop oon geniet dit hier

groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
Post Reply