6 x 70gr Bergers (224)
Posted: Fri Dec 09, 2016 11:26 am
Hi almal
Ek weet die goed is so skaars soos hoender tande, maar is daar nie dalk iemand wat net so 6 los punte het wat hulle nie gaan gebruik nie.
Ek het nog so 29, kort net so paar om te zero vir die Witzenberg Veldskiet.
Dankie
Leroi