T V Braai gesoek
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
T V Braai gesoek
Manne ek's erg opsoek na 1 van die braaikies, voor ek vir die kansvatters van Oom Google aanvat wil ek net hoor of hier die iemand op die forum is wat van 1 wil ontslae raak nie. Laatweet gerus.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: T V Braai gesoek
Sjoe, goeie memories. As jy meer as een kry laat weet!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: T V Braai gesoek
My Ma gebruik nog hare daagliks.
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: T V Braai gesoek
Vroulief vertel my nou dat die' geskenk van my en haar ma baie vir haar beteken. Ek onthou goed hoe die skaaptjoppies van die halwe skaap geproe het (R12 vir 'n halwe skaap in die 70's)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Predator
- Sr. Member

- Posts: 354
- Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm
Re: T V Braai gesoek
Soos jy se "fond memories"Heinds wrote:Sjoe, goeie memories. As jy meer as een kry laat weet!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Die koms van TV in die 1970's het mense se sosiale gewoontes baie verander en het ons lewens om die TV begin sentreer. Vir die van ons wat aanvanklik nie n TV gehad het nie, was op die PAL stelsel - jy het maar n pal gaan TV kyk.
Die ou eenoog was die oorsaak van baie nuwe gewoontes en het n mark geskep vir nuwe produkte wat aan die TV gekoppel was.
Daar was TV skinkborde wat jy op jy skoot kom hou met plek v n bord en n glas, opvouTV tafeltjies met n skinbord wat bo-op gepas het, TV stoele - lazyboys wat kon uitskop om jou TV ervaring meer te geniet, TV kabinette, en selfs hierdie TV braaiertjies. Nie dat hy enigiets met n TV te doen het nie. Hy is maar net wat hy is - n braaiertjie - die naam is net aan die TV gekoppel om hom beter te laat verkoop.
My ma het ook so een gehad.My pa het egter die sykante en agterkant met stukke asbessement toegemaak vir isolasie - baie goed gewerk. Ek het hom ge-erf en vir baie jare gebruik totdat hy heeltemaal opgepak het. Teen daardie tyd het hy al ver oor die 30 jaar diens gehad. Was altyd handig om gou n ou braaibroodjie te maak of n bacontjie of worsie te braai.
Sterkte met jou soeke.
BERKELEY GEER
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: T V Braai gesoek
Ons het ook een gehad!
Sent from my D5803 using Tapatalk
Sent from my D5803 using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: T V Braai gesoek
sunbeam het nou die moderne weergawe beskikbaar wat met krag en water werk. my oupa van 96 sit en braai sy tjoppies so.
https://www.makro.co.za/appliances/sunb ... l-225079EA
https://www.makro.co.za/appliances/sunb ... l-225079EA
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: T V Braai gesoek
Take a look at this advert I found on JunkMail http://www.junkmail.co.za/household/gun ... h/62057244
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: T V Braai gesoek
My braaiertjie word nog ingespan.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: T V Braai gesoek
Dankie Fanta. Nou gebel. Hulle gaan die 2de week in Jan' 2017 vooraad hê. Die dame wat geantwoord het sê mens kan sommer by hulle 'warehouse' in Rodepoort gaan koop. Hulle het heelwat goed in die lyn van 'catering'Fanta300 wrote:Take a look at this advert I found on JunkMail http://www.junkmail.co.za/household/gun ... h/62057244
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: T V Braai gesoek
Ek en my vrou het ook daai braaiertjie baie gebruik toe ons begin huis opsit het. Lekker vir n vinnige choppie braai en toast maak. Ons het nog ons sn.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: T V Braai gesoek
Nou kan jy n 160g tjoppie kry vir R12tripodmvr wrote:Vroulief vertel my nou dat die' geskenk van my en haar ma baie vir haar beteken. Ek onthou goed hoe die skaaptjoppies van die halwe skaap geproe het (R12 vir 'n halwe skaap in die 70's)
- Predator
- Sr. Member

- Posts: 354
- Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm
Re: T V Braai gesoek
Inflasie is nie n nuwe ding nie.Plaashaas wrote:Nou kan jy n 160g tjoppie kry vir R12tripodmvr wrote:Vroulief vertel my nou dat die' geskenk van my en haar ma baie vir haar beteken. Ek onthou goed hoe die skaaptjoppies van die halwe skaap geproe het (R12 vir 'n halwe skaap in die 70's)
Een keer n maand daar in die mid 1960's het ek saam met my pa daar in Pietersburg waar ek grootgeword het, na Springbok slaghuis gegaan - hy was daar onder in die dorp net langs die Oase supermark van ouds. Die halwe skape het daar in die venster gehang en dan het hy een uitgesoek wat so by die R 5.00 gekos het. Hy was nogal ontsteld die dag toe die pryse hier na R 6 - R 7 n halwe skaap gestyg het. Altyd gese hy wil nie die dag beleef wat n halwe skaap R 10 gaan kos nie.
BERKELEY GEER
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
