More Almal,
Ek is op soek na 8 x 68S " Neck sizing die" in Redding of RCBS. As enige iemand weet waar ek die wors in n hondehok nuut of tweede hands kan kry, laat my weet asb.
Baie dankie
Bennie
8 x 68S Neck sizing dies
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
8 x 68S Neck sizing dies
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: 8 x 68S Neck sizing dies
Niemand wat van so iets weet nie. Ek het al al die groot geweer winkels geskakel, sonder sukses. Wat sal die volgende stap wees?
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 8 x 68S Neck sizing dies
Sal n 8x57 neckdie nie ook werk?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: 8 x 68S Neck sizing dies
Supacow ek sal dit defnitief ondersoek. Ek kan 8x57 Redding neck die in die hande kry. Sal terugvoer gee.
Dankie Bennie
Dankie Bennie
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: 8 x 68S Neck sizing dies
Supacow,
Ek het gou n bietjie op Google rond gesoek en volgens Wikipedia is daar n verskil in die nek deursnee.
8X57 9.08 teenoor 8x68 9.14 en skouer deursnee
10.95 12.14
Die 8x68 is aansienlik vetter as die 8x57
Groete Bennie
Ek het gou n bietjie op Google rond gesoek en volgens Wikipedia is daar n verskil in die nek deursnee.
8X57 9.08 teenoor 8x68 9.14 en skouer deursnee
10.95 12.14
Die 8x68 is aansienlik vetter as die 8x57
Groete Bennie
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 8 x 68S Neck sizing dies
Try dan 8x57 JS
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: 8 x 68S Neck sizing dies
Bennie , het jy al by oom Martiens gehoor , dalk het hy ekstra een
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: 8 x 68S Neck sizing dies
Supacow dit is die mates vir n 8x57 JS.
Jurgen ek sal hom kontak.
Groete Bennie.
Jurgen ek sal hom kontak.
Groete Bennie.
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 8 x 68S Neck sizing dies
Sal moet google. Weet een is buite groef/land mates en ander binne. Een van die 2 se 8mm is hopelik dieselfde 8mm as die 8x68
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum