Page 1 of 1

Re: Nuwe/vorige lid

Posted: Sun Nov 27, 2016 4:28 pm
by tripodmvr
Welkom/ terug of nuut - sakie makie!!! Ek sien die dames is aanvanklik baie aktief en verdwyn dan weer. Miskien moet julle onder 'n hofie dames dinamiek met mekaar gesels. Ons manne kan baie tegnies raak en dit kan julle afskrik. Neem gerus deel aan die besprekings.

Re: Nuwe/vorige lid

Posted: Sun Nov 27, 2016 5:12 pm
by tripodmvr
Wil jy he dat ek die nuwe profiel moet probeer verwyder?

Re: Nuwe/vorige lid

Posted: Sun Nov 27, 2016 5:31 pm
by Carol308
Ja asb ek het my ou profile nou in werking

Re: Nuwe/vorige lid

Posted: Sun Nov 27, 2016 5:43 pm
by Heinz Petersen
Met die regte man aan die stuur en n paar knoppies en die probleem is opgelos.
Welkom Carol308 en moet nou nie weer solank vat om iets te kom sĂȘ nie.

Ek stem saam met Marius dat die skoner geslag so n hoekie van julle eie kry. Die manne sal REGTIG >:D nie daar gaan krap nie. ;D