Page 1 of 1

Skerpmaak van messe

Posted: Mon Nov 14, 2016 4:10 pm
by Paul Kalahari
Dag manne,

Ek is opsoek na iemand om in Pretoria wat my kan help met messe skerpmaak. Sit met 2 of 3 messe wat ek net nie lekker skerp kry nie maar wat vir my nogal spesiaal is.

Groente

Re: Skerpmaak van messe

Posted: Mon Nov 14, 2016 5:29 pm
by Jacquesb
Kry n Lansky.
Dit vat n bietjie tyd maar jy sal tevrede wees.

Groete
Jacques

Re: Skerpmaak van messe

Posted: Mon Nov 14, 2016 6:29 pm
by Eduard Venter
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161114/eb7d0eb1acb83e81758c9badebb94c1b.jpg

Dalk help dit?

Groete

Re: Skerpmaak van messe

Posted: Wed Nov 16, 2016 12:17 am
by theedge
Hi Paul is dit messe wat gereeld gebruik word. As dit is kyk ook na die warthog hy werk ook baie mooi.