Nosler Ballistic tip vir .303

Post Reply
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Nosler Ballistic tip vir .303

Post by Hugo »

More manne

Daai Noslers BT, as ek dit wil laai vir my vrou in die 303 om te skiet, stel jul voor ek laai die 150 of 165gr?

Sy wil haar eerste bok skiet die jaar mar sy is klein en die skop werk nie vir haar nie.

Asb help.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nosler Ballistic tip vir .303

Post by Geno »

Hugo,
Nooi my saam op die jag, dan laat ons haar met my .308 met die knaldemper skiet, geen recoil nie ;)
My Terminator kd is bestel vir die .25-06, sy kan met hom ook gooi!
As jy nie wil he ek moet saamgaan nie, kan jy die 150's gebruik, hulle recoil sal nie te sleg wees nie.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: Nosler Ballistic tip vir .303

Post by Petrie303 »

Maak nosler punte vir .303??
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Nosler Ballistic tip vir .303

Post by Hugo »

Jy kan saam kom as Berretta sy dogter saam stuur vir daai naweek dat jy my vrou uitlos.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Nosler Ballistic tip vir .303

Post by Hugo »

Petrie303 wrote: Maak nosler punte vir .303??
Ek F@#$##n hoop so.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nosler Ballistic tip vir .303

Post by Geno »

Hugo wrote: Jy kan saam kom as Berretta sy dogter saam stuur vir daai naweek dat jy my vrou uitlos.
Jaja! Klink vir my NET reg!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nosler Ballistic tip vir .303

Post by BLOK »

As hoof van Intellegensie en Dogtersake wil ek net n vriendelike waarskuwing gee, ons sie julle plan ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: Nosler Ballistic tip vir .303

Post by Petrie303 »

Was op hul website, sien nerens punte vir .303 nie ???
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Nosler Ballistic tip vir .303

Post by Dawid »

Hugo

Die 150`s in die 303 stamp ook maar n bietjie, ek skiet tans 150 `s in myne en vir my werk hulle lekker, maar soos in PMP. Glo sy sal die stampie kan verwerk.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Nosler Ballistic tip vir .303

Post by Hugo »

Dawid wrote: Hugo

Die 150`s in die 303 stamp ook maar n bietjie, ek skiet tans 150 `s in myne en vir my werk hulle lekker, maar soos in PMP. Glo sy sal die stampie kan verwerk.
Mar dis seker minder skop as die 180's?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Nosler Ballistic tip vir .303

Post by Dawid »

Beslis, maar n 303 is maar bekend dat hy bietjie stamp, afhangende van jou skokbreker,  ;D ;D As jy nog die koperplaat ophet gaan sy beslis weet van hom.

Dan dink ek daarna is haar lus vir jag ook sommer gedemp.  :laugh: :laugh:
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Nosler Ballistic tip vir .303

Post by Beretta »

Blok
Baie dankie soos ek reeds gese het jy is n yster. ;D ;D ;D Ek glo nie Hugo weet wat die waarde van pers rok is nie ek sal nie te veel worry as ek hy is nie.Ek moet saam met Taffie stem 308  en die POEF  ;D van die knaldemper dit behoort jou grootste vrees te wees Hugo ;D ;D ;D
Groete
Beretta
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Nosler Ballistic tip vir .303

Post by Hugo »

Nope, blykbaar bou hulle nie 'n punt vir 'n 303 nie.  :'( :'( :'( :'( :'(
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Nosler Ballistic tip vir .303

Post by Jagtersdok »

Manne

Die Manne in de VSA hou minder van die Britte as wat die boere doen.
Jy sal maar net hier en daar 'n fabrikaat sien wat een of twee koele maak, nie eers verskeie reekse nie.
Nosler manne doen glad nie, hulee voel soes Stefan dat dit die kaliber van die oderdrukker is ;D
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Nosler Ballistic tip vir .303

Post by 222 »

Heng het ek ook bly geraak nou net gedink dat die "onderdrukker se kaliber" kan help om die jakke te onderdruk. Sal seker lekker loop met 'n 100gr of 110gr BT.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Nosler Ballistic tip vir .303

Post by Stefan764 »

Slaat jy hom op die kop Neels!!  ;D

Hugo, ek het vir jou 5x pakkies .303 punte (150gn) van PMP teen n weggeeprys. Gee my n luitjie, 0861 22 22 69

Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply