Page 1 of 1
Jurgen maak 'n geweer rus.
Posted: Wed Nov 09, 2016 2:07 pm
by joe rocket
Dankie Jurgen vir die rus hy gaan lekker werk.
Re: Jurgen maak 'n geweer rus.
Posted: Wed Nov 09, 2016 2:09 pm
by Boesman10
Lyk baie smart
Re: Jurgen maak 'n geweer rus.
Posted: Wed Nov 09, 2016 2:37 pm
by Carl
Altyd 'n goeie idee as mens dit in die Binneland ook toets!

Netjies Jurgen baie netjies.
Re: Jurgen maak 'n geweer rus.
Posted: Wed Nov 09, 2016 2:39 pm
by PWV
Wat kos hy, Jurgen?
Re: Jurgen maak 'n geweer rus.
Posted: Wed Nov 09, 2016 5:54 pm
by joe rocket
Re: Jurgen maak 'n geweer rus.
Posted: Wed Nov 09, 2016 6:03 pm
by PWV
Jurgen is deesdae 'n "celebrity". Hy het nou 'n segsman met die naam van Joe.
Re: Jurgen maak 'n geweer rus.
Posted: Wed Nov 09, 2016 6:05 pm
by Heinz Petersen
Jurgen vra nie geld nie. Hy doen ruil transaksies.
Re: Jurgen maak 'n geweer rus.
Posted: Thu Nov 10, 2016 5:35 am
by wlm
Heinz Petersen wrote:Jurgen vra nie geld nie. Hy doen ruil transaksies.
Twee ruil en een huil.

Re: Jurgen maak 'n geweer rus.
Posted: Thu Nov 10, 2016 5:49 am
by Jurgen Visser