Page 1 of 1

Yamaha XJ600 Manuel

Posted: Fri Nov 04, 2016 12:53 pm
by alecjohnson
Mense ek is op soek na 'n diens handleiding van die bogenoemde fiets. Op die internet het ek wel een gekry maar dit is so swak jy kan niks daarin sien nie.

As iemand dalk kan help.

Dankie!

Re: Yamaha XJ600 Manuel

Posted: Fri Nov 04, 2016 1:53 pm
by Boersonderroer
Kry een op www.scribd.com.
Ek het vir al my voertuie daar handleidings gekry

Re: Yamaha XJ600 Manuel

Posted: Sun Nov 06, 2016 8:55 pm
by Andy
Alec

Stuur my jou email adres

Ek het die XJ600 S '92-'99
En die XJ600N '95-99'

Groete

Andy