Dagse manne
Watter een van hierdie twee scopes staan volgens julle uit in die volgende kategorie:
Tracking
Ruggedness
Helderheid
Ergonomics
Die scope sal vir voorsit jag en kompetisieskiet gebruik word. Hoor graag van julle.
Groete
Geelslag
Sightron Slll 6-24x50 LRMOA2 vs Leupold VXiii 6.5-20x50 LR
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Sightron Slll 6-24x50 LRMOA2 vs Leupold VXiii 6.5-20x50
Sinvolle vergelyking die!
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Sightron Slll 6-24x50 LRMOA2 vs Leupold VXiii 6.5-20x50
Ek sal vir die Sightron gaan net omdat Ian dit verkoop en dat jy goeie naverkoop diens gaan kry. Sightron is baie goeie waarde vir wat jy betaal.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Sightron Slll 6-24x50 LRMOA2 vs Leupold VXiii 6.5-20x50
Geelslang, ek weet nie of jy die al gelees het nie.
http://bulletin.accurateshooter.com/200 ... lr-mildot/
Ek het die 8-32x56. Al wat ek kan sê is dat dit 'n ongelooflike goeie waarde vir geld tele is.
http://bulletin.accurateshooter.com/200 ... lr-mildot/
Ek het die 8-32x56. Al wat ek kan sê is dat dit 'n ongelooflike goeie waarde vir geld tele is.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: Sightron Slll 6-24x50 LRMOA2 vs Leupold VXiii 6.5-20x50
Dankie Jean,
Nogal 'n insiggewende artikel. Ek dink as jy meer jag as kompetisie skiet sal die Leupold die regte een wees. Ander Sightron al die pad. Op hierdie stadium is die Sightron so aks goedkoper as die Leupold ook...
Nogal 'n insiggewende artikel. Ek dink as jy meer jag as kompetisie skiet sal die Leupold die regte een wees. Ander Sightron al die pad. Op hierdie stadium is die Sightron so aks goedkoper as die Leupold ook...
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Sightron Slll 6-24x50 LRMOA2 vs Leupold VXiii 6.5-20x50
Ek sou reken jy kan Sightron vir beide jag en kompetisie ewe goed aanwend, veral vir vlaktejag.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Sightron Slll 6-24x50 LRMOA2 vs Leupold VXiii 6.5-20x50
Hoeveel interne MOA verstelling het die Leupold? Ek dink die Sightron het 80moa elevasie, wat jou rofweg so 35-40moa opwaarts gaan gee met 'n 100m zero. Ek het vir lank met 'n S3 8-32 geskiet en ek weet daai scopes stel presies en het een van die lekkerste kruishare waarmee ek nog geskiet het! Ek ken nie die Leupold nie, maar ek het verstaan sommige "taktiese" modelle het maar iets soos 40moa elevasie verstelling gehad en dit gaan jou nie baie ver vat nie.....
Last edited by Eugene on Fri Nov 04, 2016 9:41 am, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: Sightron Slll 6-24x50 LRMOA2 vs Leupold VXiii 6.5-20x50
Beslis. Viral voorsit jagte. Die scope gaan diens doen op my 6.5x47 Lapua en ek dink vir die aplikasie gaan die Sightron dalk beter wees.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Sightron Slll 6-24x50 LRMOA2 vs Leupold VXiii 6.5-20x50
Altwee lekker scopes maar in my opinie is die Sightron heelwat beter as dit by die turrets kom.