Goeie middag
Ek is opsoek na n staal recoil lug vir n Tikka T3 asb.
Groete
Tikka T3 recoil lug
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Tikka T3 recoil lug
Disen engineering maak hulle. Jy sal net deur jou geweerwinkel moet bestel, aangesien hulle nie direk aan publiek verkoop nie. Humansdorp Koöp hou baie van hulle produkte aan, kan by hulle hoor.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Tikka T3 recoil lug
Hoeveel weeg daardie recoil lugs?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
muishond
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm
Re: Tikka T3 recoil lug
Baie dankie.....geen idee wat die gewig sal wees nie..
Groete
Groete
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Tikka T3 recoil lug
Stompe op die forum is n reseller vir Disen produkte
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.