Boog Jag - Pienaarshof
Posted: Wed Jul 27, 2011 8:36 am
Aan alle boog jagters
Op die N12 tussen JHB en Potch is Pienaarshof.
Slegs boog jag word toegelaat die eienaar is Dawie Pienaar. Baie gawe k?rel en geriewe is uitstekend.
Het nie tans kontak nommer nie, maar kan kry as daar erenstige navrae is.