Goeie kwaliteit Klein vergroting Scope vir 375 H&H
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Iemand nie dalk n goeie kwaliteit klein vergroting scope wat hulle van ontslae wil raak wat mooi sal werk op n 375? Minimum vergroting van x2 maar verkieslik 1.5 of X1.
- Mukiwa
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Fri Jun 05, 2015 8:18 am
Re: Goeie kwaliteit Klein vergroting Scope vir 375 H&H
Ruan,
Ek weet nie wat is jou begroting nie maar kyk onder advertensies (Sako75 aka Danie) het een of twee baie baie mooi Schmidt & Benders beskikbaar wat reg by daai vergroting is wat jy soek is. Ek dink inteendeel hy het een op sy 375 gehad.
Of stuur hom n PM.
Groete,

Stephen
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Goeie kwaliteit Klein vergroting Scope vir 375 H&H
Dankie Stephen, sal bietjie gaan loer.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Goeie kwaliteit Klein vergroting Scope vir 375 H&H
Ek het 'n 1.25-4x20 S&B met #4 kruishaar te koop vir R7000. Kom saam met 'n stel Warne QD ringe.
PM my as jy sou belangstel.
PM my as jy sou belangstel.
Aim small, miss small
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Goeie kwaliteit Klein vergroting Scope vir 375 H&H
Ruan.
Ek het vir jou 'n MARCH 1-10x24 vir R27,100.00.
Kan vir jou die prys afwaarts aanpas ook. Whatsapp my.

Goed, beter, 6millimeter!
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Goeie kwaliteit Klein vergroting Scope vir 375 H&H
Dankie Eugene en Geno.
Geno sou wat wou gee om so een op my 375 te sit maar beg rooting gaan dit nie nie nou toelaat nie voor my ander plane nie klaar is nie.
Eugene, Sal met jou praat ouboet. Volg net op oor twe Kahles scopes wat iemand wil verkoop met bietjie groete vergroting range.

- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Goeie kwaliteit Klein vergroting Scope vir 375 H&H
Ek het n Zeiss Diavari 1,5-6x42 FFP met Z-pleks kruishaar vir jou. Nuut kos hy by BH Photo R23 000, so maak maar n offer as jy belangstel.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Goeie kwaliteit Klein vergroting Scope vir 375 H&H
Dankie Dewald. Op die oomblik so bietjie buite my budget. Dalk as ek eendag groot is.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Goeie kwaliteit Klein vergroting Scope vir 375 H&H
Soek jy na 'n vaste vergroting? Ek het 'n egte (made in USA) Weaver K4 4x40 met 'n plex kruishaar wat al die jare op my 308Norma was. So-iets behoort baie goed te werk.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Goeie kwaliteit Klein vergroting Scope vir 375 H&H
Jean
Dit is nie n antieke geweer nie!
Dit is nie n antieke geweer nie!
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Goeie kwaliteit Klein vergroting Scope vir 375 H&H
Hey wat bedoel jy? Daai scopie werk nog baie mooi. As my oë nie so sleg geword het nie, sou hy nou nog op die 308 gewees het
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Goeie kwaliteit Klein vergroting Scope vir 375 H&H
Hier is n goeie opsie:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ad#p619009