Naand manne! My skoonpa se Savage .260 Rem mod 12 LRP het nou net 1300 skote deur die loop en Ludy Stark het hom deurgekyk na hy nie meer so lekker wou groepeer nie. Volgens Ludy is die loop amper uitgeskiet.
Na 1300 skote? Kan dit wees? Is hier manne met ondervinding van die kaliber se looplewe en Savage sn oor die algemeen. Ek was onder die indruk die kaliber gee goeie looplewe.
Sy ladings gee hom 2900fps met n 123gr Custom Comp. Is dit te warm? Dit dalk die oorsaak?
Enige ander idees...
Sent from my iPad using Tapatalk
Savage .260 Rem mod 12 LRP looplewe
-
HJVisagie
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Thu Feb 27, 2014 12:28 pm
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
-
HJVisagie
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Thu Feb 27, 2014 12:28 pm
Re: Savage .260 Rem mod 12 LRP looplewe
Dankie Luan, maar dit kan tog nie normaal wees vir n 260 om so vinnig loop,uit te skiet nie? Of mis ek iets?
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk