Page 1 of 1

Spyderco clones

Posted: Fri Oct 21, 2016 10:46 pm
by Hein M.
Hallo almal!

Waar in SA is die beste plek om te soek vir Spyderco clones. Ek soek spesifiek 'n Police. Lyk my dit is net die original wat beskikbaar is - teen net R4000...

Hoor graag!

Mooi aand!

Re: Spyderco clones

Posted: Sat Oct 22, 2016 12:15 pm
by Arnold
Bestel van dhgate of so plek. Weetnie of jy dit sommer hier gaan kry nie.

Re: Spyderco clones

Posted: Sat Oct 22, 2016 8:43 pm
by Hein M.
Dankie vir die reply!

Het jy dalk 'n betroubare link?

Hoor graag!

Mooi aand!

Re: Spyderco clones

Posted: Sat Oct 22, 2016 10:52 pm
by Pappabeer
Hoe is die fakes se kwaliteit?

Re: Spyderco clones

Posted: Sun Oct 23, 2016 9:54 am
by Arnold
Ek het n PMII en moet sĂȘ ek is heeltemal tevrede. Volgens die fotos van die verkoper het die mes 8CR13MOV staal as ek reg onthou.

Ek het gister die ware jakob gekry en hy is beslis gladder in werking maar hy was ook sowat 8x die prys :(

Re: Spyderco clones

Posted: Sun Oct 23, 2016 9:56 am
by Arnold
Hein M. wrote:Dankie vir die reply!

Het jy dalk 'n betroubare link?

Hoor graag!

Mooi aand!
Dhgate.com is waar ek myne bestel het. Dit is maar soos ebay met verskillende verkopers.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20161023/f5d50110c3412c54417fc040dbca3bf7.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161023/a8a68d679a7d5520f2dcbca570e1188f.jpg

Ek gaan die een nou verkoop as jy belangstel.

Re: Spyderco clones

Posted: Tue Nov 08, 2016 10:04 pm
by Arnold van Wyk
Ek stel belang asb.