Page 1 of 1
Nuwe lid van Mosselbaai
Posted: Wed Oct 19, 2016 3:02 pm
by NeedMoreGuns
Hello
Soos julle kan sien is ek in Mosselbaai ek hou die blad al n hele tydjie dop en al redelik baie geleer/gelees. Hier is ek nou (dankie vir die aanvaar)
Re: Nuwe lid van Mosselbaai
Posted: Wed Oct 19, 2016 3:10 pm
by joe rocket
Welkom need more gums ag sorrie guns. Wat is jou regte naam en waarmee skiet jy?
Re: Nuwe lid van Mosselbaai
Posted: Wed Oct 19, 2016 3:11 pm
by FHM
Welkom onder ons boom NMG!
Vertel ons bietjie van jou arsenaal?
Is jy beginner of ou hand met jag?
Waar en wat hou jy van om te jag?
Ens.
Sien uit na jou deelname

Re: Nuwe lid van Mosselbaai
Posted: Wed Oct 19, 2016 3:16 pm
by Toyrsi
Welkom
Re: Nuwe lid van Mosselbaai
Posted: Wed Oct 19, 2016 3:56 pm
by NeedMoreGuns
Regte naam is Sewes ek het n Howa 6.5x55 n Sako .223 en dan n krico .22 ek wag nog op my Remington 700 aac-sd 308 ek jag maar bitter min en ek herlaai graag.
Re: Nuwe lid van Mosselbaai
Posted: Thu Oct 20, 2016 6:41 am
by LongWolf
Welkom hier.
Re: Nuwe lid van Mosselbaai
Posted: Thu Oct 20, 2016 9:56 am
by prohunt
Welkom NMG. Jy bly op die regte plek

Re: Nuwe lid van Mosselbaai
Posted: Thu Oct 20, 2016 10:41 am
by Boesman10
Welkom NMG. Niemand wil ooit verklap waar hulle in jou omgewing jag nie. Kan jy die geheim uilap?