Page 1 of 1
Boogjag - Mareba Game Lodge
Posted: Mon Jul 25, 2011 11:47 pm
by safric
Boogjagte is beskikbaar by Mareba Game Lodge, naby Swartwater in die Limpopo!
Dertien spesies beskikbaar!
Wonderlike "pit blinds" en "elevated blinds"!
Skakel gerus 082 447 4827 vir verdere navrae.
Groete
Safric
Re: Boogjag - Mareba Game Lodge
Posted: Tue Jul 26, 2011 8:28 am
by PRIVATE RYAN
Foto's en pryslys anders bestaan
die plaas nie.

Re: Boogjag - Mareba Game Lodge
Posted: Tue Jul 26, 2011 8:33 am
by Gerhard
Die plaas is mooi.
Awesome lodge en die hides werk ook mooi...

Re: Boogjag - Mareba Game Lodge
Posted: Tue Jul 26, 2011 8:34 am
by PRIVATE RYAN
Pics or it did't happen!!
Werk saam Gerhard!
Re: Boogjag - Mareba Game Lodge
Posted: Tue Jul 26, 2011 8:39 am
by Gerhard
Nee man ek het nie hier nie... lol
Re: Boogjag - Mareba Game Lodge
Posted: Tue Jul 26, 2011 8:58 am
by Hugo
PRIVATE RYAN wrote:
Werk saam Gerhard!
Wyka = Private Ryan vir die stadige ouens.

Re: Boogjag - Mareba Game Lodge
Posted: Wed Jul 27, 2011 11:21 am
by safric
Hugo,
Kyk na die website
www.mareba.com
Daar is baie foto's!
groete
Safric
Re: Boogjag - Mareba Game Lodge
Posted: Wed Jul 27, 2011 11:50 am
by 300Winmag
Ek het gaan - lyk mooi hulle is net vrek duur - 450 USD $ vir blesbok!
Re: Boogjag - Mareba Game Lodge
Posted: Wed Jul 27, 2011 4:38 pm
by safric
Dit is pryse vir die Amerikaners en nie vir plaaslike manne nie!
Sal die pryslys vanaand aanheg!
Groete
Safric
Re: Boogjag - Mareba Game Lodge
Posted: Wed Jul 27, 2011 4:43 pm
by henslin
EK VRA OOK MOOI VIR DIE PRYSLYS ASB !!!!
Re: Boogjag - Mareba Game Lodge
Posted: Wed Jul 27, 2011 5:03 pm
by 300Winmag
safric wrote:
Dit is pryse vir die Amerikaners en nie vir plaaslike manne nie!
Sal die pryslys vanaand aanheg!
Groete
Safric
Dankie - toe jy ons ne die website verwys het ek gdink dis maar hoe dit dan is.
Re: Boogjag - Mareba Game Lodge
Posted: Thu Jul 28, 2011 9:45 pm
by safric
Re: Accommodation Rates, Game Prizes & Facilities - 2011
Find herewith the rates for accommodation, game and the facilities available:
Rates: R300 per person per night (Self-Catering)
Game Prizes:
Sex Biltong Trophy Measurement
Impala Male R 850 R 1 800 20?
Female R 700
Kudu Male not available
Female R2 750
Gemsbuck Male R5 500
Female R5 500
Eland Male R7 500 R9 500 30?
Female R6 000
Blue Wildebeest Male/Female R2 500 R5 500 24?
Warthog Male/Female R 500 R1 500 10?
Please note that all prizes excludes VAT.
?AN AUTHENTIC AFRICAN BUSH EXPERIENCE?
Re: Boogjag - Mareba Game Lodge
Posted: Fri Jul 29, 2011 9:36 am
by Evert
Mareba Game Lodge was buurplaas gewees. Ek kan met eerlikheid se dis n top jag plaas.
In die omgewing is daar al meenigde Vlakvarke geskiet van oor die 14duim ek persoonlik het 2 geskiet van 15".
Dis waar ek my eerste boog jag beleef het. Op die dag gaan kyk n vlakvark by die hide gesit was nie lank voor daar n mooi vlakvark beer in gekom het. Het gedraw en geskiet maar dit was mis so op n manier het die rest geskyf.
Evert