Rudolph Optics - Verkyker & Rangefinder

Post Reply
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Rudolph Optics - Verkyker & Rangefinder

Post by .::Alwyn-U::. »

Rudolph verkyker is baie nice! Het hom al gesien en bietjie hanteer by S&O. baie kompak en stewig, ek glo hy sal 'n baie lekker en kompeterende verkyker maak in die veld!

Beslis iets om na te kyk.

Groete
User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm

Re: Rudolph Optics - Verkyker & Rangefinder

Post by Flip Groenewald »

Middag Rudolph

Ek wil gou hoor inverband jou teleskope kry n mens n extension op die voorstekant van die scope vir sonskerm, daai gedeelte wat voorop skroef.

Ek jy verstaan wat ek bedoel.

Groete
Flippie
308 Howa SS HB
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8009
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Rudolph Optics - Verkyker & Rangefinder

Post by Arnold »

Ludwig wat ek en jy kort is die Leica 1600 ....  ;)
As ek 'n bok range met daai 440 en hy s? niks weet ek hy is hopeloos te v?r om na te skiet  ;D Kon darem gelukkig 'n kwes springbokkie op 315m range om hom 'n doodskoot te gee  :-[
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Rudolph Optics - Verkyker & Rangefinder

Post by .::Alwyn-U::. »

Wat ek kan se, die leica 1600 is n MOET! het al meer as een oeer met hom gaan jag. Daai 10x vergroting werk bitter lekker!

+1

Groete
Post Reply