Page 1 of 1
Holster vir 4'' Rollie
Posted: Fri Oct 14, 2016 3:57 pm
by Supacow
Leer of plastiek. Sal stewige leer verkies wat die hele loop toemaak en redelik hoog op die belt ry.
Re: Holster vir 4'' Rollie
Posted: Fri Oct 14, 2016 5:15 pm
by Viking
Supacow,
Watter 4" rollie moet in daai stuk leer?
Iewers as ek hard soek moet nog 'n Taurus 4" "pancake" wees...
Re: Holster vir 4'' Rollie
Posted: Fri Oct 14, 2016 6:49 pm
by Supacow
Dit is n stuk Ruger GP100 wat ek in daai bees wil druk
Re: Holster vir 4'' Rollie
Posted: Mon Nov 28, 2016 11:37 am
by Supacow
Stamp!
Re: Holster vir 4'' Rollie
Posted: Mon Nov 28, 2016 12:34 pm
by Chris Swart
Waar in die wereld bevind jy jouself?
Re: Holster vir 4'' Rollie
Posted: Mon Nov 28, 2016 12:37 pm
by Supacow
Ek is in die noorde maar draai darem so nou en dan in Pta en Jozi
Re: Holster vir 4'' Rollie
Posted: Mon Nov 28, 2016 12:39 pm
by Chris Swart
Ek weet Randburg Arms het 'n helse lot revolver holsters in voorraad.
011 886 2888
Praat met Gideon of Albert
Re: Holster vir 4'' Rollie
Posted: Mon Nov 28, 2016 12:42 pm
by Klein Chris
Het laas by Arms en by die Kolonade vlooimark gesien
Re: Holster vir 4'' Rollie
Posted: Mon Nov 28, 2016 12:49 pm
by Supacow
Dankie Chrisse. Sal kontak maak met die manne