Page 1 of 1
Heads Up: Sako 85 Hunter in 30-06
Posted: Thu Oct 13, 2016 5:20 pm
by Smitstertjies
Vir die manne wat nog altyd n Sako wou besit.
Ek sien S&O het die Sako 85 Hunter Laminated in 30-06 vir R17 995. Bleddie goeie prys.
Re: Heads Up: Sako 85 Hunter in 30-06
Posted: Thu Oct 13, 2016 5:57 pm
by Dirkonius
Het toevallig gister gesien en gedog dis 'n erg fout - die ander Sako 85 Hunters is byna dubbeld hierdie prys...
Re: Heads Up: Sako 85 Hunter in 30-06
Posted: Thu Oct 13, 2016 7:38 pm
by ruaanb
deel van hulle oktober winskopies
Re: Heads Up: Sako 85 Hunter in 30-06
Posted: Fri Oct 14, 2016 10:04 am
by QuQ
This laminated version has been retailing between R19-R21k for the past few months from several dealers. Even so, its a good offer.
Re: Heads Up: Sako 85 Hunter in 30-06
Posted: Fri Oct 14, 2016 10:15 am
by LUAN
Ja hieso ook n gunshop wat hulle vir R18000 verkoop. Voel lekker solid sy laminate kolf is dukker as die tikka hunter sin. Baie nice om n nuwe sako vir daai prys te kan besit.
Re: Heads Up: Sako 85 Hunter in 30-06
Posted: Fri Oct 14, 2016 10:28 am
by Supacow
Howa is die nuwe Sako

Re: Heads Up: Sako 85 Hunter in 30-06
Posted: Fri Oct 14, 2016 10:34 am
by FHM
Supacow wrote:Howa is die nuwe Sako

Jy stir lekker...Kaptein gaan nou jou vrydag kom opdonr

Re: Heads Up: Sako 85 Hunter in 30-06
Posted: Fri Oct 14, 2016 10:54 am
by Capt. Yoda
Supacow wrote:Howa is die nuwe Sako

https://s-media-cache-ak0.pinimg.com/236x/78/9d/42/789d4256e09119a173c6a238d24f9b43.jpg