Sabatti CTS Sporter....
Dalk bietjie laat maar ken iemand dalk die haelgewere en watse terugvoering kan julle gee?
Groete.
Ek het vir my so ene gekoop!
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Ek het vir my so ene gekoop!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Ek het vir my so ene gekoop!
Baie mooi. Geluk
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Ek het vir my so ene gekoop!
Verstelbare wangstuk en uitdraai chokes!! Kan nie dink dat dit 'n El-cheapo kan wees nie.
Geluk
Geluk
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: Ek het vir my so ene gekoop!
Baie mooi ! Goeie kwaliteit hout in daai kolf. Geluk man geniet hom.
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Ek het vir my so ene gekoop!
Ken net die naam, maar dit lyk na een baie netjiese haelgeweer. Hout is baie mooi en die fore-end se hout is nie afgeskeep nie - dit gebeur soms met ander gewere.
Geniet hom!
Geniet hom!
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Ek het vir my so ene gekoop!
As ek nou mag vra, wat het hy gekos .... en nie die prys wat jou vrou dink hy kos nie

knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Ek het vir my so ene gekoop!
Pragtige wapen. Nog een van my drome om so iets te besit
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Ek het vir my so ene gekoop!
Dis 'n geweer wat die winkel eienaar bietjie getoets het. (Hy maak so van tyd tot tyd)LongWolf wrote:As ek nou mag vra, wat het hy gekos .... en nie die prys wat jou vrou dink hy kos nie![]()
![]()
100 skote op die meeste.
R23 000.
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B