Page 1 of 1

Gesoek: .375 H+H matrys (Full resize die)

Posted: Thu Oct 06, 2016 6:36 pm
by Balljoint
Myne is beskadig, iemand wat dalk kan help?

Re: Gesoek: .375 H+H matrys (Full resize die)

Posted: Fri Oct 07, 2016 8:05 am
by Jean Marais
Hoe het hy beskadig geraak. Kn dit nie reggemaak word nie?

Re: Gesoek: .375 H+H matrys (Full resize die)

Posted: Fri Oct 07, 2016 8:59 am
by alecjohnson
Balljoint wrote:Myne is beskadig, iemand wat dalk kan help?

Wat is beskadig? ek kan DALK help!

Re: Gesoek: .375 H+H matrys (Full resize die)

Posted: Fri Oct 07, 2016 12:43 pm
by Balljoint
'n Dop het vas gesit en die lokale 'geweersmid' het dit probeer uitboor, nou sit daar 'n rif ('step') in die skag…