Middag Manne
Ek is dringend opsoek na bogenoemde om te leen of te koop asb!!!!!
Wil aluminium draad sny.
Groete
P
Tap en Die Nut 10mm x 0.5mm pitch
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Tap en Die Nut 10mm x 0.5mm pitch
Sho, jy gaan sukkel met daardie ene.
Probeer Acorn Fasteners in Centurion. As hulle nie kan kry nie weet ek nie wie gaan nie.
Neem aan watookal dit is pas nie in 'n draaibank nie?
Probeer Acorn Fasteners in Centurion. As hulle nie kan kry nie weet ek nie wie gaan nie.
Neem aan watookal dit is pas nie in 'n draaibank nie?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Tap en Die Nut 10mm x 0.5mm pitch
SOMTA tools in Jet Park naby O.R. Tambo - jy sal beslis by hulle kry wat jy soek.
http://www.somta.co.za/pdf/somta-p12-th ... df#page=43
http://www.somta.co.za/pdf/somta-p12-th ... df#page=43
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen