Manne,
Ek is opsoek na n Forster Case Neck Turner groot asb!!
Soos ek verstaan kry jy die "handheld" en een wat op die "case trimmer" werk, enige een sal doen asb.
Indien iemand dalk een het wat jy nie gebruik of weet van winkel wat vooraad het sal ek waardeer.
Kontak 079 vyf04 9657.
Groete,
Forster Case Neck Turner asb...
- Mukiwa
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Fri Jun 05, 2015 8:18 am
Forster Case Neck Turner asb...
Stephen
- Mukiwa
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Fri Jun 05, 2015 8:18 am
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: Forster Case Neck Turner asb...
Ek het myne by S&O gekoop en dit is die wat op die draaibankie monteer. Om te verhoed dat ek elke keer die snyer moet oor instel, het ek vir elke kaliber sy eie "shaft" en "cutter" gekoop. Die shafts was nie baie nie en die snyers was ook nie te veel nie. Ek vervang dan net die shaft vir die kaliber wat ek wil sny.
- Mukiwa
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Fri Jun 05, 2015 8:18 am
Re: Forster Case Neck Turner asb...
Reloader270,
Ja nee man daai een is eerste prys, jy wil nie dalk een verkoop nie? grooooooot asb!!!!!
Ek sal mooi regmaak
Groete,
Ja nee man daai een is eerste prys, jy wil nie dalk een verkoop nie? grooooooot asb!!!!!
Ek sal mooi regmaak
Groete,
Stephen
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Forster Case Neck Turner asb...
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Mukiwa
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Fri Jun 05, 2015 8:18 am
Re: Forster Case Neck Turner asb...
Net hy ja Oom Jean!
Ek sit met n ou K&M waarvoor daar nie pilots is nie en dan het ek gister duur vir een betaal wat ek wil weggooi!!! Hoe se die manne "buy once cry once" of so iets.
Groete,
Ek sit met n ou K&M waarvoor daar nie pilots is nie en dan het ek gister duur vir een betaal wat ek wil weggooi!!! Hoe se die manne "buy once cry once" of so iets.
Groete,
Stephen
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Forster Case Neck Turner asb...
Wat het jy gister gekoop Stephen?
Hou jou K&M en laat iemand vir jou mandrils uitdraai vir hom.
Hou jou K&M en laat iemand vir jou mandrils uitdraai vir hom.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Mukiwa
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Fri Jun 05, 2015 8:18 am
Re: Forster Case Neck Turner asb...
Ek antwoord jou op WAPappabeer wrote:Wat het jy gister gekoop Stephen?
Hou jou K&M en laat iemand vir jou mandrils uitdraai vir hom.
Stephen