Page 1 of 1

Camo net

Posted: Mon Oct 03, 2016 9:30 am
by Dolf014
Manne ek soek camo net asb. 2m X 3m (min of meer)

Gebruik of nuut; die goedkoopste een asb.

Dankie.

Re: Camo net

Posted: Mon Oct 03, 2016 10:12 am
by Dawie Malan
Dolf

Moet net nie 'n camo-net oor 'n kar trek nie. Hy krap die verf. En hy is duur. Kontak dan liewer vir Ian Beytell op Jaracal dat hy vir jou 'n pasmaak-net maak vir jou voertuig.

Behalwe as jy natuurlik diƩ net wil gebruik om jou "bar" te verfraai.

Groete

Re: Camo net

Posted: Mon Oct 03, 2016 10:25 am
by Dolf014
Dawie, die net is net om myself te "vermom" as ek voorsit jag.

Re: Camo net

Posted: Mon Oct 03, 2016 9:48 pm
by Polla1983
Dolf. Daar was een op guntree geadverteer vandag. Loer gerus...


Sent from my iPhone using Tapatalk