Page 1 of 1

watse skietlamp behalwe lightforce die moeite werd?

Posted: Fri Sep 30, 2016 7:47 pm
by Tertius Steyn
Naandse almal, wil gou hoor behalwe vir Lightforce se rifle mount ligte, na watse ander make kan n mens nog na kyk wat darm hulle geld werd is? Het so R2000 wat ek wil spandeer op n nuwe skietlamp en ek mik vir die lightforce maar wil net hoor waarmee die manne nog skiet .

Re: watse skietlamp behalwe lightforce die moeite werd?

Posted: Sat Oct 01, 2016 4:53 pm
by Gernie
Nee wat, koop.maar daai Lightforce in minstens 170.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

Re: watse skietlamp behalwe lightforce die moeite werd?

Posted: Sat Oct 01, 2016 5:06 pm
by Heinz Petersen
Ek het net vertroue in die Lightforce. My lig het een aand van die stoel los gekom en ek het dit n hele ent agter die bakkie gesleep. Niks stukkend nie