Page 1 of 1

Geweersmit in Oosrand/Garsfontein/Moot area?

Posted: Wed Sep 28, 2016 8:57 am
by deserthuntr
Hallo. Ek is dringend opsoek na 'n goeie geweersmit in die Oosrand/Garsfontein/Moot area asb. Kan enige iemand 'n aanbeveling maak asb? Dankie

Re: Geweersmit in Oosrand/Garsfontein/Moot area?

Posted: Wed Sep 28, 2016 9:28 am
by Johan van Wyk
Gaan gesels met Ginger van Zyl.

Re: Geweersmit in Oosrand/Garsfontein/Moot area?

Posted: Wed Sep 28, 2016 9:29 am
by deserthuntr
Waar is sy?

Re: Geweersmit in Oosrand/Garsfontein/Moot area?

Posted: Wed Sep 28, 2016 9:36 am
by Johan van Wyk
Baie defnitief `n HY! Hy is in Faerie Glen, naby aan Gasfontein. Nul 1 twee 991 een 8 sewe 6

Re: Geweersmit in Oosrand/Garsfontein/Moot area?

Posted: Wed Sep 28, 2016 9:37 am
by deserthuntr
Johan van Wyk wrote:Baie defnitief `n HY! Hy is in Faerie Glen, naby aan Gasfontein. Nul 1 twee 991 een 8 sewe 6
;D ;D ;D Dankie.

Re: Geweersmit in Oosrand/Garsfontein/Moot area?

Posted: Wed Sep 28, 2016 10:07 am
by Hugo
Jy gaan maande wag vir oom Ginger om jou geweer te doen.

Re: Geweersmit in Oosrand/Garsfontein/Moot area?

Posted: Wed Sep 28, 2016 10:15 am
by Klein Chris
In die Moot area (wel naastenby) probeer Moot Wapens of LA Arms of Skerpknal Wapens

Re: Geweersmit in Oosrand/Garsfontein/Moot area?

Posted: Wed Sep 28, 2016 10:17 am
by Hugo
Try Frikkie Ferreira in Montana.

Moot Wapens is ook shap, nogals pricey.

Skerpknal het ek ongelukkig nie n opinie oor nie.

LA Arms - As jy baie geduld het en die houding van die "A" van LA Arms kan hanteer kan jy daar ingee, werk is goed, die houding is die probleem.

Re: Geweersmit in Oosrand/Garsfontein/Moot area?

Posted: Wed Sep 28, 2016 11:17 am
by deserthuntr
Ok dankie het reggekom. Lekker dag.

Re: Geweersmit in Oosrand/Garsfontein/Moot area?

Posted: Thu Sep 29, 2016 7:34 am
by WILLEBEES
Klein Chris wrote:In die Moot area (wel naastenby) probeer Moot Wapens of LA Arms of Skerpknal Wapens
Moot Wapens beslis - baie vriendelike en vinnige professionele diens.
LA Arms...? Altyd te besig om jou te help - hulle sien my beslis nie weer nie!
Groetnis