Meizer Duquenne 410 dubble Liege
Posted: Tue Sep 27, 2016 8:00 am
Dag manne,
Ek het hierdie versoek ook by die haelgeweer afdeling geplaas. Ek het onlangs bogenoemde geweer bekom en probeer meer uitvind oor die maak en ook die ouderdom. Daar is verskuie "marks/symbols" op die wapen en sou graag met iemand wat kennis het hieroor wou gesels.
Groete