[phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/viewtopic.php on line 1823: Undefined array key 243
[phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/viewtopic.php on line 1833: Trying to access array offset on value of type null
[phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/viewtopic.php on line 1833: Trying to access array offset on value of type null
[phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/includes/functions.php on line 4191: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at [ROOT]/includes/functions.php:3076)

JARACAL • Sportco enkelskoot 7.62 aksie met passtuk
Page 1 of 1

Sportco enkelskoot 7.62 aksie met passtuk

Posted: Fri Jul 22, 2011 8:20 pm
by Frikjordaan
Is daar iemand wat kennis het van die SportCo enkelskoot aksie .
Op hom is 7.62 aangedui. neem aan dit was gebruik vir Bisley skiet.
Het ook 'n passtuk wat vooraan pas met skroefdraad weerskante, eenkant skroef in die aksie in en die loop word aan die anderkant insgeskroef.
Wat sal die waarde van die aksie wees?
Is dit net so goed as die RSA skyfskiet aksie?
waar sal mens 'n kolf kry waarin dit pas
Het oorweeg om dit vir 260 Rem te gebruik maar die kolf is 'n probleem.

help 'n bietjie asb.
Frik 

Re: Sportco enkelskoot 7.62 aksie met passtuk

Posted: Fri Jul 22, 2011 8:32 pm
by Danie Lombard .243
Hallo Frik

Sport Co is 'n bakgat geweer. Baie akkuraat.  Dit is die Auzies se plank geweer. Die Auzies (Australie) maak sommer oulike skiet goed. Dink net aan die(spelling?) Madco/Mudco lope wat van down under af kom.

Vriend van my het 'n Sport Co in 7,62  Daai roer gooi mooi. Jy vra of die aksie so goed is soos 'n RSA ? Is daar enige iets wat kan kers vas hou met 'n RSA? Ek glo nie. Maar soos jy sekerlik weet is 'n aksie so goed soos die drywer en die ladings in die geweer.

Sover ek van my vriend vertsaan is hy baie gelukkig met sy Sport Co.

Danie

Re: Sportco enkelskoot 7.62 aksie met passtuk

Posted: Wed Sep 14, 2011 2:33 pm
by Frikkie Coetzee
Frik

Frank de Haas in sy boek Bolt Action Rifles het nogal baie te se oor die Sportco Ek het nie nou opgelees nie maar ek dink sy enigste kritiek was oor die veiligheidsknip.(WIe gebruik dit in elk geval Mens loop mos nie met een in die kamer nie)

Soos Danie se, dit is die Wallabies se plankgeweer en enige iets wat jy met n RSA aksie kan doen , kan jy met die Sportco doen.

Frikkie

Re: Sportco enkelskoot 7.62 aksie met passtuk

Posted: Wed Sep 14, 2011 2:58 pm
by baboonstalker
Ek sal nou nie my kop op 'n blok sit nie, maar sov?r ek verstaan is die RSA op die Sportco gebasseer. Die snellers is blykbaar ook oor en weer aanpasbaar.
Wat sou die doel van die passtuk wees tussen loop en aksie?
P

Re: Sportco enkelskoot 7.62 aksie met passtuk

Posted: Wed Sep 14, 2011 4:34 pm
by Hein M.

Re: Sportco enkelskoot 7.62 aksie met passtuk

Posted: Wed Sep 14, 2011 7:56 pm
by Monrique (SJ)
Indien dit wel die roer is wat jy die link van opgesit het Hein lyk dit na n baie sterk aksie as ek na daai 3x lugs kyk wat so mooi 120grade uit mekaar sit by die bolt face!!!

Ek hoop netnie hy praat ook so tee soos die Aussies doen nie.... ;D ;D ;D ;D

Groetnis

Re: Sportco enkelskoot 7.62 aksie met passtuk

Posted: Wed Sep 14, 2011 8:39 pm
by Hein M.
SJ wrote: Indien dit wel die roer is wat jy die link van opgesit het Hein lyk dit na n baie sterk aksie as ek na daai 3x lugs kyk wat so mooi 120grade uit mekaar sit by die bolt face!!!

Ek hoop netnie hy praat ook so tee soos die Aussies doen nie.... ;D ;D ;D ;D

Groetnis
Ja, dit lyk na 'n bitter sterk aksie.  MAAR  sy extractor is maar klein as jy dit met die RSA sin vergelyk...

Groetnis!

Hein

Re: Sportco enkelskoot 7.62 aksie met passtuk

Posted: Wed Sep 14, 2011 9:24 pm
by Monrique (SJ)
Ek sien ek sien

Groetnis

Re: Sportco enkelskoot 7.62 aksie met passtuk

Posted: Wed Sep 14, 2011 9:46 pm
by 243Songdaug
Heel toevallig!

Net die afgelope naweek het 'n oom van Kuruman hier by ons kom Bisley skiet met 'n Sportco - hy het die geweer in 1991 gekoop - die jaar toe hy ophou bisley skiet het!  Wel, ou toppie met Ausie geweer - sy skote het gesit waar dit saakmaak - hy het met 'n eentonige reelmaat die 5'e getref met 'n paar 4'e op 600m.

Ek dink die Sportco kan sy skoene volstaan.

Groete.
Sondaug

Re: Sportco enkelskoot 7.62 aksie met passtuk

Posted: Wed Sep 14, 2011 9:53 pm
by Monrique (SJ)
mmmmmmmm    Nice!! :angel:

Groetnis