Page 1 of 1
Valkenierskap en roofvo?ls
Posted: Wed Jul 29, 2009 12:44 am
by Avibus
Enige navrae oor valkenierskap en roofvo?ls, julle is welkom.

Bolandse Valkeniersklub
Posted: Wed Dec 02, 2009 5:28 pm
by Avibus
Hi Almal
Uiteindelik is ons webtuiste aanlyn en funksioneel.
Ter verwysing
www.bolandfalconryclub.co.za
Groete
Avibus
Re: Valkenierskap en roofvo?ls
Posted: Fri Aug 12, 2011 9:05 pm
by PWF van Heerden
Die valkvlieg ding tiekel my al lankal en het ook al leeswerk gedoen rondom die sport
Re: Valkenierskap en roofvo?ls
Posted: Fri Aug 12, 2011 9:16 pm
by MEERKAT
Avibus
Is dit nie miskien moontlik om 'n Witkruis of Breekop te leer om jakkalse te vang nie of 'n blouvalk wat jakkalse uitwys deur op die boom of bos te gaan sit waaronder die goete wegkruip.
Kan hulle op die manier lekker bekruip met semi of over en under.
Mooi loop
MEERKAT
Re: Valkenierskap en roofvo?ls
Posted: Mon Aug 15, 2011 9:33 am
by Beyers
PWF van Heerden wrote:
Die valkvlieg ding tiekel my al lankal en het ook al leeswerk gedoen rondom die sport
Hierdie is geensins 'n sport nie. DIS 'N LEEFWYSE. Alles word rondom 'n bondeltjie vere gereel. Wintermaande vakansie waar daar patryse is. Somer waar vere kan uitgroei sonder om seer te kry.
Re: Valkenierskap en roofvo?ls
Posted: Mon Aug 15, 2011 9:39 am
by Beyers
Re: Valkenierskap en roofvo?ls
Posted: Mon Aug 15, 2011 9:45 am
by G-force
Een dag as ek aftree dan gaan ek messe bou en met voels probeer jag.