Het enige iemand die haelgeweer of ondervinding met een?
Ek sien hy kom met 4 chokes.
Weet iemand dalk wat kos die geweer nuut en wie verkoop hulle?
Beretta A300 Outlander
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Beretta A300 Outlander
Het by n pel gehoor hulle is klaarblyklik rondom R 30k
S&O of Twinbore.
S&O of Twinbore.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Beretta A300 Outlander
Waavoor wil jy die semi gebruik?
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Beretta A300 Outlander
Duiwe skiet, bosvark jag en wie weet dalk sommer by die huis indien nodig.Gerhardu wrote:Waavoor wil jy die semi gebruik?
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Beretta A300 Outlander
As ek kan voorstel, kyk na n O/U. En as jy na die tyd regtig n semi soek dan kyk vir n tweede handse Beretta A300. Hulle is redelik vol op en goedkoop. Dis nou die ouer modele.sako 30-06 wrote:Duiwe skiet, bosvark jag en wie weet dalk sommer by die huis indien nodig.Gerhardu wrote:Waavoor wil jy die semi gebruik?