Mooi varkie
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Mooi varkie
Die foto per email gekry wat skat julle die lengte van tande

-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Mooi varkie
Ek dink hy sal NET NET die boek maak

- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Mooi varkie
Liewe Ouers!!!
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
-
BUSH1
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Wed Apr 21, 2010 3:58 pm
Re: Mooi varkie
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Mooi varkie
Janee dis nou eerlikwaar n BAIE mooi stel tande. Seker sy lewe lank op kikoejoe gewei want daai tande het niks gewerk nie. 
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: Mooi varkie
Geno jy het reg gehoor 17''
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Mooi varkie
Geno, wat is RW nr1? hy sal sekerlik naby aan hom wees..
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Mooi varkie
Magtag!!!
Daai is nou vir jou wraggies n mooi varkie.
Daai is nou vir jou wraggies n mooi varkie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Mooi varkie
Hulle se nr1 is 24"?? ek kan dit amper nie glo nie!.::Alwyn-U::. wrote: Geno, wat is RW nr1? hy sal sekerlik naby aan hom wees..
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Mooi varkie
Soos genoem is no 1 24", dit is al op n ander post bespreek, google hom net.
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Mooi varkie
dit is darem 'n monster! 
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Mooi varkie
[img width=342 height=480]http://i882.photobucket.com/albums/ac21 ... B3032-.jpg[/img]Geno wrote: No.1 is 24", opgetel by Potch.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Mooi varkie
Jaco S
As daai n vark is wil ek ook een wees!
As daai n vark is wil ek ook een wees!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Mooi varkie
Sy lyk vir my omtrent 24!
Oooo jitte, Beretta moet netnie nou hier uitslat nie!
Oooo jitte, Beretta moet netnie nou hier uitslat nie!
Goed, beter, 6millimeter!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Mooi varkie
Geno
Ja my maat het jy jou krieket boks vergeet

Beretta
Ja my maat het jy jou krieket boks vergeet
Beretta
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Mooi varkie
Beretta
Jy moet maar verskoon hier is n varkie wat ek ook sal klop en omdop.
Blok
Jy moet maar verskoon hier is n varkie wat ek ook sal klop en omdop.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Mooi varkie
Blok
Jy is welkom jy weet wat om te doen.Ek kla nooit oor goeie werk nie

Groete
Beretta
Jy is welkom jy weet wat om te doen.Ek kla nooit oor goeie werk nie
Groete
Beretta
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Mooi varkie
Beretta
Is ook nie nodig vir ammo stuur nie, en die geweer is oorgelaai en staan reg ip die stokke

Dis lankal tyd dat ek die jong manne wys hoe daar behoorlik loot gegooi moet word
Is ook nie nodig vir ammo stuur nie, en die geweer is oorgelaai en staan reg ip die stokke
Dis lankal tyd dat ek die jong manne wys hoe daar behoorlik loot gegooi moet word
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Mooi varkie
Blok
Nee dit is reg my my maat gooi hulle hoog tyd as hulle nie wil hoor nie ek sal jou overtime rates op hierdie een gee.

Beretta
Nee dit is reg my my maat gooi hulle hoog tyd as hulle nie wil hoor nie ek sal jou overtime rates op hierdie een gee.
Beretta
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Mooi varkie
Baie netjies vark
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Mooi varkie
daai foto vd geel beklede varkie is nie n varkie nie maar sy maak van manne varkies

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel