Jakkals decoy gesoek
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Jakkals decoy gesoek
Vriende, ek is opsoek na n MoJo of Jack in the box decoy. Ek sien ek kan dit op e-bay koop. Ek hoop egter ek kan een hier plaaslik kry. Het so jaar terug ook soortgelyke versoek gedoen sonder sukses. Ek probeer maar weer my geluk vandag. Miskien het iemand begin om dit in te voer
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Jakkals decoy gesoek
James.
Kloppers verkoop IOTEC se decoys. Weet egter nie of hy op foxpros werk nie
Groete
Ruan
Kloppers verkoop IOTEC se decoys. Weet egter nie of hy op foxpros werk nie
Groete
Ruan
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Jakkals decoy gesoek
El sal môre met Kloppers praat, maar dit lyk my die decoy en die roepper werk saam
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Witlomu
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Mon Apr 04, 2016 12:34 pm
Re: Jakkals decoy gesoek
Naand james, ek het n foxjack 2 decoy te koop nog splinternuut, ek het twee gekoop ek hou die een vir my. Dit werk vir inferno, wildfire 1&2 en spitfire. Werk baie goed word met die foxpro remote beheer. Latweet as jy belangstel
.30-06 CZ 550
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
- Witlomu
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Mon Apr 04, 2016 12:34 pm
Re: Jakkals decoy gesoek
Jammer wil net se ek het my decoy verkoop as jy sou belang stel. Maar wil net se ekt al paar goed deur foxpro gekoop en dit werk BAIE goedkoper uit, doen jouself n guns en gaan kyk op hulle website. Dit vat so 3 weke en taxes en duties werk yt op R100. Ek het twee trail kaneras ook gekoop nou vir R4500 altwee shipping ingesluit...waar een van hulle hier R5000 kos, dit is twee vir minder as prys van een in SA.
.30-06 CZ 550
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Jakkals decoy gesoek
musgrave270 wrote:James.
Kloppers verkoop IOTEC se decoys. Weet egter nie of hy op foxpros werk nie
Groete
Ruan
Dankie Musgrave270. Was vandag by Kloppers. Het vir my die decou gekoop. Al is dit nie n Foxpro nie, werk dit saam met die Foxpro se remote. Die decoy kan ook alleen werk. Dit het ook n liggie wat jy kan aanskakel dan skyn dit baie flou boontoe, na die "prooi" toe. Goeie kwaliteit en baie prakties. Verpak ook baie klein. Kom met twee decoy toys. Dit alles vir R1300. Lyk belowend, ek onderneem om terugvoer te gee. Wil bietjie meer die dagroep uitdaging baas raak
Dankie ook vir al die ander raad en pm's.
Ns: kon netnie verstaan dat n pak 50 Hornady 243 doppe by Kloppers oor die R900 kos en by n ander winkel kos dit R650. Aag nou ja.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Jakkals decoy gesoek
Plesier James.
Groete
Ruan
Groete
Ruan

