Page 1 of 1

The Airgun Shop

Posted: Thu Sep 08, 2016 7:27 am
by Klein Chris
Môre Almal,
Het iemand al iets by die mense gekoop?

Hoe is julle ervaring maw koop of bly weg?

Hoor graag van julle

Re: The Airgun Shop

Posted: Thu Sep 08, 2016 9:02 am
by Capt. Yoda
Jy kan maar koop daar

Re: The Airgun Shop

Posted: Thu Sep 08, 2016 10:25 am
by Klein Chris
Dankie Capt

Re: The Airgun Shop

Posted: Thu Sep 08, 2016 10:26 am
by Jean Marais
Sekondeer

Re: The Airgun Shop

Posted: Thu Sep 08, 2016 10:58 am
by Johnnie De Wet
STATEMENT: we do not condone the shooting of animals
Is dit n 'groen' windbuks winkel?

Re: The Airgun Shop

Posted: Thu Sep 08, 2016 11:58 am
by Arnold
Johnnie De Wet wrote:
STATEMENT: we do not condone the shooting of animals
Is dit n 'groen' windbuks winkel?
Ek glo hierdie stelling is omdat dit teen die wet/regulasies is om te jag met 'n windbuks. Meestal doen mense onverandwoordelike goed ...