Intro
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Intro
Groete almal
Ek bly in Pta en is 37.Jag graag en mal oor enige skiet ding.
Jag met hout boog en gewere.Bly om hier te wees.
Ek bly in Pta en is 37.Jag graag en mal oor enige skiet ding.
Jag met hout boog en gewere.Bly om hier te wees.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Intro
Naandse G
Baie welkom en geniet dit.
Groetnis
Baie welkom en geniet dit.
Groetnis
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Intro
Dis ek...hoe lyk dit menneer?Pvdw wrote: Welkom G. Jy dieselfde G-Force van Airrifle en Whitesmoke???
Peet
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Intro
Hier kuier ek lekker en ek is hier tussen eende van ons eie dam
Geniet dit en gesels gerus saam.
Peet
Work to live, don"t live to work
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Intro
Ja dis nogals waar.Geniet nog my pcp's en springers maar net vir PC en nie FT nie.Skier nou IDPA met pistool en try my jaggewere op my naam kry.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Intro
Welkom G-Force,
Ek aanvaar jy skiet voorlaaier en windbuks ook?
Vertel bietjie meer?
Nog iets waaroor ek wonder is hoekom is dit so duur om aan te sluit en deel te neem aan die forums by Whitesmoke?
Goedgaan
Ek aanvaar jy skiet voorlaaier en windbuks ook?
Vertel bietjie meer?
Nog iets waaroor ek wonder is hoekom is dit so duur om aan te sluit en deel te neem aan die forums by Whitesmoke?
Goedgaan
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Intro
Ek het onlangs begin speel met .50 cal Traditions Pursuit inline met laminate kolf.Sukkel nog om n lekker groepeering te skiet met hom.Het ook n .32 Pocket Rollie BP gekoop toe ek so lank wag vir my G19 lisensie.Ek het regtig nie kennis oor die fooie by Whitesmoke nie maar die ou in beheer Willem is n heel grand ou en hy sal jou kan se.Hy bou ook die mooiste messe.Die pellet guns is baie pret en ek skiet hul graag.Hou mens se vorm reg glo ek.Ek is n lid by Magnum,dis naby aan my en Adrian het baie kennis om te deel.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Intro
Piet so ver het ek nog nie een ontmoet wat my pla nie.Maar natuurlik ook nie almal ontmoet nie.Ek ken Adrian die eienaar redelik goed en as mens hom verstaan en ken bietjie van sy agtergrond dan besef jy wat het hy om te offer.Nice ou met baie ondervinding.Ons skiet juis die saterdag n club shoot/classifier as jy n draai wil maak Dan stel ek jou voor.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Intro
baie welkom G-Force.. hoop jy geniet die forum
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Intro
Penkop dis R120 per jaar om by Whitesmoke aan te sluit. Dis die prys van 1 Large pitza en 'n knoffel broodjiePenkop wrote: Nog iets waaroor ek wonder is hoekom is dit so duur om aan te sluit en deel te neem aan die forums by Whitesmoke?
Willem die moderator van WS is ook lid van die forum, gaan kyk gerus na die messe wat hy maak.
Peet
Last edited by Pvdw on Thu Jul 21, 2011 8:00 am, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Intro
Welkom mater!!
Geniet dit hier tussen al die manne en hopelik leer jy ons ook iets
Geniet dit hier tussen al die manne en hopelik leer jy ons ook iets
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
