Page 1 of 1

Nuwe jagter

Posted: Sun Sep 04, 2016 4:35 pm
by VrystaatKrippe
Dagsê mense Paul Fouché hier ek is nuweling tot die jag ek wil myself net voorstel. Groete

Re: Nuwe jagter

Posted: Sun Sep 04, 2016 5:20 pm
by Eduard Venter
Welkom

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Re: Nuwe jagter

Posted: Sun Sep 04, 2016 6:26 pm
by tripodmvr
Nou kom maak jy asof jy nuut is. Met 11 posts agter die blad is jy amper 'n veteraan. Welkom in ons midde.

Re: Nuwe jagter

Posted: Sun Sep 04, 2016 6:30 pm
by Petrus.nel
Welkom Paul. Like dit as die Vrystaters meer raak. Geniet die forum. Die ouens is propvol kennis. Groete. Sp


Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243

Re: Nuwe jagter

Posted: Mon Sep 05, 2016 9:18 am
by Boesman10
Welkom Paul.

Re: Nuwe jagter

Posted: Mon Sep 05, 2016 9:21 am
by Edu
Welkom hier

Re: Nuwe jagter

Posted: Mon Sep 05, 2016 11:11 am
by VrystaatKrippe
Dankie julle ek het so 2 jaar terug aangesluit by Jaracal en die tyd verlede jaar my eerste jaggeweer ooit gekry .308. Verlede week my tweede die 6XC kan nie wag om met hom te begin skiet nie, maar moet eers geduldig wag vir my teleskoop. Ek het baie geleer die afgelope jaar, maar weet nog min as ek die manne sien praat op die forum. Groete