Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Wed Jul 20, 2011 1:37 pm
by Rambo
Hello aan almal... Ek is al 'n rukkie net besig om deur die forum te lees... maar dit is nou tyd om saam te gesels!

Ek roep al so rukkie na vlekkie met 'n Critter call... gebruik nie tans enige elektroniese roeper nie. Maar my taal met die fluitjie is nog beperk.

As daar 'n paar manne is wat in die omgewing kan... sou dit lekker wees om die taal beter te leer praat!

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Jul 20, 2011 1:42 pm
by Geno
Hoezit Rambo,
Welkom! kyk bietjie rond, jou broer Riempies is ook hier.

Groete,
Eugene

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Jul 20, 2011 2:02 pm
by 2.1
Rambo wrote: Hello aan almal... Ek is al 'n rukkie net besig om deur die forum te lees... maar dit is nou tyd om saam te gesels!

Ek roep al so rukkie na vlekkie met 'n Critter call... gebruik nie tans enige elektroniese roeper nie. Maar my taal met die fluitjie is nog beperk.

As daar 'n paar manne is wat in die omgewing kan... sou dit lekker wees om die taal beter te leer praat!

Welkom
Vra gerus, hier is baie mense wat baie kennis dra.
Groete

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Jul 20, 2011 2:36 pm
by Dewie
Hallo oom Rambo

Baie welkom geniet dit

Dewie

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Jul 20, 2011 3:22 pm
by .::Alwyn-U::.
Baie welkom Rambo!

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Jul 20, 2011 5:12 pm
by Jaco Swart
Welkom Rambo..

Hoop jy geniet.

As  jy miskien vir Rocky sien, laat weet hom hy skuld my 'n paar rand.

Groetnis

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Jul 20, 2011 9:34 pm
by theedge
Dagse en welkom

Re: Nuwe Lid

Posted: Thu Jul 21, 2011 7:00 pm
by DawieKotze
Welkom Rambo!! Onthou net - die meeste manne op die forum is nie Rambo's nie! ;D ;D

Re: Nuwe Lid

Posted: Fri Jul 22, 2011 9:40 am
by Hugov
baie welkom!!!
Geniet hom
Cheers H

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Jul 25, 2011 8:28 pm
by James Wilson
ek wou jou nou baie akkies gebyt het oor daai naam, maar ek dink ons gaan van jou hou. waar in die wereld is jy. as jy naby my is is jy enige tyd welkom los net daai moerse rambo mes en boog by die huis , hier skiet ons sommer die goed dood ;D.  laat weet of jy naby is

Re: Nuwe Lid

Posted: Tue Jul 26, 2011 10:06 am
by prohunt
Welkom Rambo, gooi mooi!!

Re: Nuwe Lid

Posted: Sun Jul 31, 2011 6:51 pm
by james 303
Welkom en geniet dit

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Aug 01, 2011 7:44 am
by BLOK
Rambo

Welkom, haal sommer jou bazooka uit en gooi tanne manne met hom ;D

Blok

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Aug 01, 2011 1:30 pm
by PITSMIT
welkom rambo

geniet dit hier mater

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Aug 08, 2011 1:02 pm
by BLOUVALKIE
hallo oom rambo

geniet dit hier

my pa het dieselfte 270 BRNO de lux!!!

groete
BLOUVALKIE