Page 1 of 1
Masgrave Model 80
Posted: Tue Jul 19, 2011 10:03 pm
by Naas
Naand Manne.
Ek wil graag weet of imand my dalk kan help.
I vriend van my het n model 80 masgrave in .270.
Hy wil baie graag vir hom n kolf by Boyds bestel,maar
weet nie watse aksie dit is nie.As Julle dalk kan help.
Baie Dankie
Naas
Re: Masgrave Model 80
Posted: Tue Jul 19, 2011 10:51 pm
by wynboer
Ek dink die model 80 was self deur musgrave gebou, maar is baie soos die Winchester mod 70. maar ek Praat onder koreksie
Re: Masgrave Model 80
Posted: Wed Jul 20, 2011 6:49 am
by Beyers
Een opsie is om 'n oningelate kolf te koop en dan plaaslik die inletting te laat doen.
Andersyds meet die afstand tussen die aksieskroewe en koop 'n kolf vir 'n k98 wat dieselfde is, klein bietjie "inletting" by die "tang" is nodig.
Re: Masgrave Model 80
Posted: Wed Jul 20, 2011 9:57 am
by Naas
@ Beyers
Ek het n m98 aksie.Ek het sy aksie op my ou kolf getoets,
maar dit pas glad nie.sy skroef gaate is presies die selfde,maar
sy magesyn boks is breer en die aksie is ook tebreed agter.Sy aksie het ook
amper soos n recoil lug by die agterste skoef.
Verskul die k98 en die m98 baie.
Baie Dankie vir julle terugvoer
Naas
Re: Masgrave Model 80
Posted: Wed Jul 20, 2011 10:17 am
by tafjak
Naas
Die Model 80 pas op die Lyttleton kolwe en net die slot is verander op die aksie.
Watter tipe kolf(Lyttleton) soek jy?
Mooiloop
Re: Masgrave Model 80
Posted: Wed Jul 20, 2011 10:24 am
by Naas
@ Tafjak
Hy soek een van Boyds se varmint thambholes.
Ek sal bietjie kyk of hulle die Lyttleton aksie kolwe het.
Baie dankie
Re: Masgrave Model 80
Posted: Wed Jul 20, 2011 10:43 am
by Naas
Ek het op Boyds se site gekyk en kry niks op die lyttleton
aksie nie.
Het een van julle manne dalk al vir so'n aksie van hulle af
kolwe bestek,en watse aksie het julle gekies by Boyds.
Dankie
Re: Masgrave Model 80
Posted: Wed Jul 20, 2011 3:29 pm
by Naas
Middag Manne
Wil net gou seker maak.is die k98 en die
lyttleton aksies baie die selfde.of verskul die 2
baie van mekaar.
Naas
Re: Masgrave Model 80
Posted: Wed Jul 20, 2011 3:41 pm
by Beyers
Met die verkeerde of geen tools om die werk te doen nie, baie

Re: Masgrave Model 80
Posted: Wed Jul 20, 2011 3:45 pm
by Monrique (SJ)
Naas
Verskil redelik van mekaar.
Groetnis
Re: Masgrave Model 80
Posted: Wed Jul 20, 2011 3:50 pm
by Naas
Dankie Julle.
So as ek julle reg verstaan is die lyttleton aksie op sy eie.
Beyers wat sal jy vra om soortgelyke kolf aan die boyds varmint thumbhole
of iets soos jy vir daai 22-250 wat op jou kolwe topiek is temaak.Hoef nie lam
tewees nie.Jy kan my maar pm stuur.
Baie Dankie