Weaver ringe te koop
Posted: Wed Aug 31, 2016 11:37 am
Ek het my kluis omgedop op soek na .22 mounts toe kom ek op die stel Weaver ringe (25mm) met basisse af.
Ek het nie werk daarvoor nie!
Maak 'n aanbod en betaal die posgeld.
Ek het nie werk daarvoor nie!
Maak 'n aanbod en betaal die posgeld.