Stukkende ND3 ligte gesoek.

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Wildeboer
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm

Stukkende ND3 ligte gesoek.

Post by Wildeboer »

Ek het een van die katoeters persent gekry maar hy kom nie aan. As daar dalk iemand is met soortgelyke katoeters wat ook stukkend is, dalk kan ek vir my ene opbou tussen al die parte. Sou van nuwe ene gehou het maar die finansies wil nie saam speel nie.
Ek kan dalk n klompie .38Spec once-fired doppe in ruil aanbied of selfs n pakkie .224V-Max
Post Reply