VMax 87 grein

Post Reply
User avatar
Johan7
Full Member
Full Member
Posts: 226
Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm

VMax 87 grein

Post by Johan7 »

Kan iemand my se wat die 87grein VMax aan 'n springbok doen in die .243 kaliber?
Last edited by Johan7 on Wed Sep 14, 2016 10:58 am, edited 2 times in total.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: VMax 87 grein

Post by joe rocket »

As jy kop skiet pop sy oge, as jy agter die blad skiet deur die ribbes is die vleis skade nie te erg nie( hang ook af hoe ver die bok staan), maar as jy op die knoppe skiet en jy tref die blad bene hoef jy nie daai bok te maal nie, jy stop daai bok netso in die derm ++>: . Dit hang ook af teen watter spoed jou koele loop.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Petrus.nel
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm

Re: VMax 87 grein

Post by Petrus.nel »

Volg.


Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: VMax 87 grein

Post by Vlakvark Soldaat »

Ek het die naweek 5 springbokke met my 243 geskiet, gelaai met 87gr vmax.

Ek sal dit glad nie aanbeveel nie! Tensy die bok perfek en ideaal stil staan, op n afstand, en die kopskoot vir jou gemaklik is.
Die vmax is perfek vir teiken, gonge en obviously varmint diere...
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: VMax 87 grein

Post by Capt. Yoda »

Vlakvark Soldaat wrote:Ek het die naweek 5 springbokke met my 243 geskiet, gelaai met 87gr vmax.

Ek sal dit glad nie aanbeveel nie! Tensy die bok perfek en ideaal stil staan, op n afstand, en die kopskoot vir jou gemaklik is.
Die vmax is perfek vir teiken, gonge en obviously varmint diere...

Hoekom skiet jy nie n bok wat 100m van jou af staan in die kop nie of het die bok geloop terwyl jy geskiet het?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: VMax 87 grein

Post by JacquesT (Stompe) »

Jy kan maar in die nek ook gooi.
Groete
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: VMax 87 grein

Post by Supacow »

En as hy hom dalk wil mount? >:D
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: VMax 87 grein

Post by JacquesT (Stompe) »

Supacow wrote:En as hy hom dalk wil mount? >:D
Gaan jy maar een van daai Vlakvark boud "tot" dispensers moet maak.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: VMax 87 grein

Post by Gawie(13mm) »

Supacow wrote:En as hy hom dalk wil mount? >:D
Dan maak jy 'n gat agter sy blad, tussen die ribbes.
Jy soek nie ver vir 'n springbok wat met 'n "V-max" geskiet is nie. Ek het 2 weke terug 'n 'n springbok se brein met 'n duim gemis. Hy was erg gepynig en het net 5 tree gestap voor hy gaan staan en my 'n tweede kans gegee het. "Dup" en sy liggies was uit. Indien ek nou met 'n mono-metaal koeël gejag het, het daai bok nou nog gehol met 'n ventilasie gat in sy kop. >:+
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: VMax 87 grein

Post by Gerhardu »

Vlakvark Soldaat wrote:Ek het die naweek 5 springbokke met my 243 geskiet, gelaai met 87gr vmax.

Ek sal dit glad nie aanbeveel nie! Tensy die bok perfek en ideaal stil staan, op n afstand, en die kopskoot vir jou gemaklik is.
Die vmax is perfek vir teiken, gonge en obviously varmint diere...

Hey 100mHennings

Het jy dalk fotos asb. Ons wil sien....
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: VMax 87 grein

Post by Vlakvark Soldaat »

Ja nee kyk, dit is wel n effektiewe doodelike koeël. Maar die vleis skade is erg. Ja, die bok het gedraf Capt...

Gerhardu, wil jy he die boomdrukkers moet my kap met die fotos...
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: VMax 87 grein

Post by Gerhardu »

Vlakvark Soldaat wrote:Ja nee kyk, dit is wel n effektiewe doodelike koeël. Maar die vleis skade is erg. Ja, die bok het gedraf Capt...

Gerhardu, wil jy he die boomdrukkers moet my kap met die fotos...

Man... Dan kap jy hulle met n Vmax!!!
Maanboef
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Thu Feb 27, 2014 4:59 am

Re: VMax 87 grein

Post by Maanboef »

Op n springbok gooi jy die hele blad of altwee weg.Ma te minste het jy die "res"!!Baie lekr allround koel.Kan net foto's van kopskote plaas,ma dis ma baie morsig >:D
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: VMax 87 grein

Post by Diesel Dog »

Johan7 wrote:Kan iemand my se wat die 87grein VMax aan 'n springbok doen in die .243 kaliber?
Daai vmax laat springbok bakkie ry , met vmax geskiet en almal is mark toe.
http://oi65.tinypic.com/2wdvmt1.jpg
DD
User avatar
Johan7
Full Member
Full Member
Posts: 226
Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm

Re: VMax 87 grein

Post by Johan7 »

Diesel dog, jy het my finaal oortuig! Dis my koeel en ek gaan vir die kop en nek gooi! Manne wat nie van die Vmax hou nie, kan gerus ander koeels voorstel - ek stel net nie in die monolitiese goed belang nie. Ek is nou maar so, ek glo daar moet lood betrokke wees! My 243 is 'n 1:10 twist. Ek skiet so van 100 tot 250 meter (springbokke).
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: VMax 87 grein

Post by Carl »

Nogal insiggewind. Ek is van opinie dat 'n springbok nek nogal baie lekker vleis het, veral die dik nek ramme.

Kyk 'n 87gr is die die 243 se kos meeste skiet hulle in mekaar in. Maar ek het al stuk stuk jakkals opgetel, was nie mooi nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: VMax 87 grein

Post by Capt. Yoda »

Johan7 wrote:Diesel dog, jy het my finaal oortuig! Dis my koeel en ek gaan vir die kop en nek gooi! Manne wat nie van die Vmax hou nie, kan gerus ander koeels voorstel - ek stel net nie in die monolitiese goed belang nie. Ek is nou maar so, ek glo daar moet lood betrokke wees! My 243 is 'n 1:10 twist. Ek skiet so van 100 tot 250 meter (springbokke).

87gr Vmax
87gr Berger VLD
95gr Nosler Ballistic tip
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: VMax 87 grein

Post by Carl »

Capt. Oblivious wrote: 87gr Vmax
87gr Berger VLD
95gr Nosler Ballistic tip
+1 Hulle bly mooi bymekaar, net vir ingeval die bokke op 300m+ staan dan vat jy lyfskoot. Skiet akkuraat.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: VMax 87 grein

Post by ruaanb »

Jy kan na die Sierra 85gr Gameking ook kyk. Hy loop mooi!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: VMax 87 grein

Post by Capt. Yoda »

Daai sierras sit n bok se ligte vinnig af
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: VMax 87 grein

Post by ruaanb »

Capt. Oblivious wrote:Daai sierras sit n bok se ligte vinnig af
'n kolgans sin ook :o
Thys
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Wed Dec 10, 2008 6:33 pm

Re: VMax 87 grein

Post by Thys »

Ek wil ook net my onder ving hier noem van Taffie my aan die 87 vmax voorgestel het is daar net niks wat wegkom nie Bosvark net agter blat Kat of Jak enige plek en jy sal hom kry .Dankie Taffie.
Post Reply