Hallo Forum
Ek wil graag herlaai toerusting koop by Formalito , het iemand hier op die forum al met hulle besigheid gedoen , ek wil graag uitvind wie die beste persoon is om mee te gesels ?
Groete
Formalito
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Formalito
Jy kan maar met hulle besigheid doen. My pa ken vir Thinus van Wyk die wapensmid daar dus koop ons soms by hulle.
Groete
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Groete
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- Sakkie Rust
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am
Re: Formalito
Dankie Eduard
Ek gaan gou more bel , is daar iemand vir wie ek kan vra om mee te gesels ?
Ek gaan gou more bel , is daar iemand vir wie ek kan vra om mee te gesels ?
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Formalito
Sovêr ek weet is hulle groothandelaars en verkoop nie aan die publiek nie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
zipp
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Tue May 14, 2013 9:03 pm
Re: Formalito
Formalito is groothandelaars. jy sal deur n kleinhandelaar moet werk.
- Sakkie Rust
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am
Re: Formalito
Ek het met John Sager van RCBS gesels oor epos , hyt kan die wildcat FL die verskaf wat ek soek en het my verwys na Formalito omdat hulle die RCBS agente in SA is . Hy het gese ek moet deur hulle werk . Ek sal maar more bel en hoor of hulle my kan help.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Formalito
Bel maar en hoor. Ons was nog nooit weggewys as ons daar wou koop nie maar dis dalk omdat ons vir Thinus ken, ek weet nie.
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
-
Brombeer
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Fri May 24, 2013 1:00 pm
Re: Formalito
More almal
Werk deur Tinus hy doen dit as deel van Formalito. Hy is reg onder formalito.
Werk deur Tinus hy doen dit as deel van Formalito. Hy is reg onder formalito.
