Kort hulp vir die koop van telleskoop.
Posted: Mon Jul 18, 2011 9:26 pm
Goeie naand. Ek is nuut hier op die forum so aangename kennis ek is Gideon.
Ek het ?n .243 musgrave en ek wil graag vir my ?n ander telleskoop op hom sit, die een wat op is is n ou RAM 4x40 wat daaityd saam met hom gekoop is in die laat 80?s.
Ek jag maar min(2 of 3 keer n jaar), want het vanjaar eers hom op my naam gekry. Maar die keure wat ek jag is dit maar in die karoo, en 2 uit 10 keer skiet ons in die nag.
Wat ek wil weet is watse teleskoop jul dink ek moet opsit ek sal so 5 na 6 duisend spandeur. Ek het gekyk na n Nikon Monarch 4-16x42 Mill dot vir R4000. die ander is maar Leopold Vx1 4-12 x 40 Duplex vir R3400, Leopold Vx2 3-9X50 vir R4700.
Ek hou van die Mill dot, of is dit nie nodig nie en ek weet hul se die 50mm kop is better in die nag, maar ek skiet te min in die nag om dit teregverdig.
Kan iemand my dalk help met goeie raad ek weet te min en weet van jul weet beter.
Ek wil net nie vir n naam betaal nie en ek het nie voorkeure die maak teleskoope nie soek net waarde vir geld.
Groete Gideon