Doppies vir Nikko Stirling Gold Crown telekoop

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Frikjordaan
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm

Doppies vir Nikko Stirling Gold Crown telekoop

Post by Frikjordaan »

Sal baie waardeer as iemand dalk kan help of laat weet waar sal ek twee doppies wat oor die stelringe pas kan kry

Beide die Nikko Stirling Gold Crown 3.5 -10x40 se se twee doppies is weg. Die stelknoppe is nou oop en dit maak die teleskoop amper onbruikbaar omdat die stelknoppe so maklik kan draai.

baie dankie
Frik
Post Reply