Goeie middag almal
Kan iemand dalk help met identifikasie van hierdie rail?
Het google probeer, maar kry niks.
Hy is op Remington 700 kort aksie
Ringe is Leupold Merk 4
http://i1380.photobucket.com/albums/ah179/Rem700/Picatinny%20Rail_zpsv8155d5x.jpg
Groete
Identifikasie van piatinny rail
- Rem700
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Mon Jul 04, 2016 1:53 pm
Re: Identifikasie van piatinny rail
Ek het 'n vermoede gehad dat dit dalk Leupold kan wees.... en dit is so bevestig deur Leupold toe ek die part nommer vir hulle gee.
